Abelia Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Chris V - Okt 2024
Algehele gradering
Herrlike kamer met alles wat nodig is en nog meer!
Hanja V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekkerste lekker gewees en lekker geslaap!
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, bly julle het lekker geslaap. Baie dankie vir julle resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Katelin S - Sep 2024
Algehele gradering
We stayed here as a family with one young child for the evening.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for your review, Katelin. Thanks for leaving your rooms so tidy. Much appreciated!
Greetings,
Roger and Yvonne
Rebecca W - Sep 2024
Algehele gradering
A lovely and relaxed stay.
Elani V - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig, veilig en vriendelike mense!
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Groete,
Roger en Yvonne
Jan E - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Kon die voëls hoor.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Steven D - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Jeanetta R - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Suné B - Jun 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Suné Bester. Hoop om jou gou weer in die toekoms te sien. Groete, Roger en Yvonne
Elizabeth M - Mei 2024
Algehele gradering
Great hosts that are very knowledgeable and helpful.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit is lekker om gasheer te wees vir julle. Hoop om julle gou weer te sien in die toekoms.
Groete, Roger en Yvonne
Gerhard M - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en ook wonderlike gasheer en gasvrou.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Groete,
Roger en Yvonne
Fanie B - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Dennis W - Apr 2024
Algehele gradering
Vir seker en sal weer bespreek.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Dennis. Sien julle weer die 17de Mei.
Groete,
Roger en
Yvonne
Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike netjiese verblyf.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne
Zelda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Dit was al die geld die moeite werd.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Zelda. Hoop sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne
Corne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer gaan.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Groete,
Roger en Yvonne
Mish M - Feb 2024
Algehele gradering
Stunning and attentive hosts.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you very much for your review.
Hope to see you soon in the future.
Greetings,
Roger and Yvonne
Tanya V - Feb 2024
Algehele gradering
Convenient, comfortable and met all our requirements. Value for money.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you again in the future. We are blessed with excellent guests like you. Thanks for leaving your room very flawless.
Greetings,
Roger and Yvonne
Besley M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for the review and hope to see you again soon.
Greetings,
Roger and Yvonne
Vinchelle B - Sep 2024
Algehele gradering
We enjoyed it really. We had everything we need. Every day the room was cleaned.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for your review. Thanks for leaving things tidy. Hope to see you next year.
Greetings,
Roger and Yvonne
Dennis W - Mei 2024
Algehele gradering
Dankie weereens vir Roger en Yvonne wat ons kuier baie lekker gemaak het.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle gasheer te wees.
Groete,
Roger en Yvonne
Mariette N - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom en ons het baie lekker gebly by Abelia Gastehuis.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek en ligging was perfek.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Leo V - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for your review. We hope to see you again in the future.
Greetings,
Roger and Yvonne
James V - Des 2023
Algehele gradering
Klein maar goed uitgerus met nodigste toerusting.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle weer gou in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Joey S - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, privaatheid van gaste moet gerespekteer word.
Lees meerAbelia Guest Rooms se terugvoer
Daar was die betrokke naweek regtig baie 'loadshedding'. Ons het 6 tenks vol water gehad. Kragopwekkers word gewoonlik nie na 10 uur aangesit nie omdat die meeste ander gaste gewoonlik slaap. As gevra word, sal ek wel 'n kragopwekker aansit. Ek dink daar was 'n kommunikasiegaping. Die eenheid waarin hulle was, het sy eie privaat braai-area waar niemand is of was nie. As die kragopwekker af is, is die watertoevoer min. Dit is basies net vir toilette dan. Ons gaste is vir ons belangrik en ons hoop dat ons in die toekoms vir hulle gratis verblyf kan gee as daar lank voor die tyd gereël word.
Groete
Tiaan W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename mense, vriendelik en bereid om vir nou die kamers vroeg reg te maak as jy kom vir 'n troue.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
David B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustigheid, vriendelikheid, gemaklik, netheid.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dis n plesier as mense waardeur wat ons doen. Hoop sien julle gou weer.
Groete,
Roger en Yvonne
Reandri B - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Word baie waardeur. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Magda W - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer in toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Christa V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik. Netjies. Vriendelik.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie Dankie Christa. Is lekker om vriendelike gaste soos julle te ontvang. Dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Hoop ons sien julle gou.
Vriendelike groete,
Roger en Yvonne
Erica P - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, kragopwekker beskikbaar.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie vir julle resensie. Dis n plesier om vir mense gasheer te wees. Hoop om julle gou weer te sien
Groete,
Roger en Yvonne
Gerbrecht C - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, skoon en netjies.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dis lekker om vir my om gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer in toekoms te sien.
Vriendelike Groete,
Roger en Yvonne
Yolanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle weer gou te sien. Is n plesier om julle gasheer te wees.
Groete,
Roger en Yvonne
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en gasvryheid. Dra sorg dat alles na my bevrediging is.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir resensie Johan. Hoop om jou weer te sien met 'n volgende golf toernooi. Onthou jou baadjie is nog hier.
Charleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike en baie hulpvaardige diens! Goeie ligging!
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dankie dat julle familie eenheid so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Stephan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Dis n plesier om mense te ontvang.
Baie dankie dat julle die kamer so mooi skoon en netjies nagelaat het. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
René C - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
René, baie dankie vir jou resensie.
Ons is geseënd met goeie gaste. Dis was lekker om julle gasheer te wees. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Rachelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly en vriendelike mense.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien in die toekoms, onder beter omstandighede.
Groete,
Roger en Yvonne
Hugo Amos V - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaars was baie vriendelik en die verblyf baie gemaklik en netjies.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir julle resensie hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Beverley B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike skoon en stil.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie hoop om julle gou weer te sien. Dis 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Gaste soos julle maak dit alles die moeite werd om elke keer te Probeer om dit nog beter te maak vir gaste. Groete, Roger en Yvonne.
Linda V - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
Ons het gelukkig watertanks en generators wat ons in oggend en aand aan sit vir kort tye.
Hoop om julle weer in toekoms te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Rochelle E - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n absolute plesier.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne
Yvonne S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker ontspanne, aangename atmosfeer.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne
Caren J - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en prakties.
Dillan H - Des 2022
Algehele gradering
Friendly people, very clean and tidy and safe.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your review. Hope to see you soon in future.
Marco G - Nov 2022
Algehele gradering
Felt welcome from the start.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for you good review. Hope to see you soon in future. Pleasure to host is all mine.
Yolanda C - Nov 2022
Algehele gradering
Had a great time with great hospitality from Roger and Yvonne.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks Yolanda. Hope to see you soon. It was as pleasure to host your group.
Kind regards,
Roger and Yvonne
David L - Nov 2022
Algehele gradering
Exceeded my expectations.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks for you good review Dawid. This weekend was a difficult one with loadshedding and water issues. Luckily we had water tanks and pumps. Hope to see you again next time.
Sulette P - Nov 2022
Algehele gradering
Felt very welcome.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is geseend met goeie gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Carmen N - Okt 2022
Algehele gradering
2 nagte oorgeslaap. Het besigheid gehad in parys.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Dankie dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Hoop om julle gou weer te sien
Marie N - Okt 2022
Algehele gradering
Was regtig baie aangename plek.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Marie, ek hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle kamer so netjies gelos het. Word baie waardeer.
Julie M - Okt 2022
Algehele gradering
Abelia Guest Rooms is charming, affordable and exceptionally clean.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you Julie, it's a pleasure for me and Yvonne to host. Thanks for your nice review. Hope to see you soon.
Ian B - Sep 2022
Algehele gradering
Welcomed on arrival and well looked after.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your kind review. You are always welcome. Hope to see you soon.
Anre B - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable home environment.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you it was a pleasure to host you. Thank you for the review. Hope to see you again in future.
Xardus H - Sep 2022
Algehele gradering
Abelia is naby aan alles in die dorp. Die eienaars is gasvry en die kamer is fantasties.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dis n voorreg om mense soos julle te ontvang. Hoop ek sien julle weer gou.
Yolanda C - Sep 2022
Algehele gradering
Great hospitality.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you Yolanda, I hope to see you soon. I'm blessed with great guests.
Amanda V - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Amanda vir julle mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Roger en Yvonne
Trudie V - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n plesier om daar te kon oornag.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie Dankie Trudie vir mooi resensie.
Dit is ons plesier om sulke gaste soos julle te hê.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Dit word baie waardeur.
Johan N - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagopsie indien jy op reis tussen noord en suid is.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie ons is geseend met tipe gaste wat ons kry. Baie dankie dat julle families eenheid so netjies agter gelos het. Word op reg waardeur. Hoop om julle gou weer te sien
Anton K - Apr 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs en alles baie netjies ingerig.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Plesier om julle te hier te he. Ons is Geseën met gaste soos julle
Celia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon verblyf.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie Dankie is n plesier om gaste soos julle te he en maak alles die moeite werd.
Annika M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou in die toekoms te sien. Hoop beurt krag en verbeter in toekoms. Groete, Roger en Yvonne.
Jurie S - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en goeie waarde vir geld.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Ons is geseend met goeie gaste. Dankie Dat julle kamer so netjies gelos het. Word opreg waardeur. Hopp om julle gou weer te sien
Joachim P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dit is ongelukkig die hele land. As daar nie krag is nie, dan is die drukpompe af. Ons het wel kragopwekkers, maar kan dit nie die hele tyd laat loop nie. Krag is 5 ure aan een af. Sit dit net in oggend en aand vir kort tye aan. Dankie vir julle resensie, ek hoop om julle weer in toekoms te sien.
Madelyn B - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie was lekker om sulke gemaklike gaste te hê. Hoop om julle weer in toekoms te sien. Altyd welkom. Baie dankie dat julle kamers ook so netjies gelos het
Christa V - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanne.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
plesier om gaste soos julle te ontvang
Gerhard G - Apr 2021
Algehele gradering
Was a very pleasant stay.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Abelia, ons is geseën met die gaste wat ons kry. Hoop om weer in die toekoms te sien.
Ronel L - Jan 2021
Algehele gradering
Hosts were the example of true hospitality. No request was too much for them.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thank you. You have been great guests. Hope to see you again in future. I'm blessed with such great guests. Roger and Yvonne.
Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Lovely place. The rooms are a nice size and very clean. I would definitely stay there again.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Pleasure to host guest like you. Hope to see you again in future
Brunhilde F - Nov 2020
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid. Die kamer was baie skoon en net. 'n Gawe byvoeging is gefiltreerde drinkwater, asook smaaklike beskuit.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie julle was uitstekende gaste. Julle is enige tyd welkom terug. Dankie dat julle kamer so netjies en skoon gelos het. Ek is voorwaar geseend om gaste soos julle te he.
Mary-ann G - Okt 2020
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dis n plesier om gaste soos julle te ontvang. Dankie hoop om julle gou weer in toekoms te sien. Dankie gaste soos julle maak dit alles die moete werd
Zanzoinette D - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike gasheer/vrou.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom. Is voorwaar 'n voorreg om gaste soos julle he. Hoop ons sien julle gou in toekoms.
Ronel B - Jul 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Ons is geseend om gaste soos julle te ontvang. Hoop sien julle gou weer.
Dawn G - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie dat julle die familie eenheid so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom. Jammer, het julle gemis toe julle uit is. Was 'n plesier om julle te hê. Is 'n plesier om gaste soos julle te hê. Ek is geseënd.
Danielle V - Des 2020
Algehele gradering
See stars.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dankie was n plesier om julle as gaste te he. Julle is altyd welkom
Rina P - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie julle was lekker om julle hier te he. Dankie dat julle kamer so netjies was na julle vertrek het. Julle enige tyd weer welkom.
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful and nice place to stay.
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Thanks you are welcome anytime.
Julle plek prefek agter gelaat
Magda D - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry, rustig!
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Dankie, julle is altyd welkom.
Magda D - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry, rustig!
Abelia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie julle is altyd welkom, julle was ook baie goeie gaste.
Dankie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang