Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, rustig. Roger gee fantastiese diens. Geen probleme nie, plek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aankoms was ons vriendelik gegroet, plekkie was perfek vir ons, dankie. Het lekker gebly deur en deur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Linda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gasvryheid en diens uitstaande. Heerlike verblyf. Gerieflik en gemaklik, met lekker braaiplek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Leila L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, vriendelik, welkom. Ons het baie lekker gebly. Roger en Yvonne is baie aangename mense want ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Herrlike kamer met alles wat nodig is en nog meer! Vrystaatse gasvryheid op sy beste. Ons is op die hande gedra vanaf ons by die hek ingery het. Roger het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Dit word opreg waardeer. Dit is lekker om vir gaste 'n goeie gasheer te wees. Dankie dat julle die kamer so netjies gelos het. Groete, Roger en Yvonne

Katelin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We stayed here as a family with one young child for the evening. Very nice place to stay. Owners are very friendly and helpful. Everything you need. Rooms are beautiful and clean. Everything you need and a nice braai area with a kuier place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Thanks for your review, Katelin. Thanks for leaving your rooms so tidy. Much appreciated! Greetings, Roger and Yvonne

Hanja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekkerste lekker gewees en lekker geslaap! Ons het laat die aand daar aangekom, maar steeds is ons verwelkom met hartlikheid. Ons sal vir seker enige een aanbeveel om daar oor te slaap. Skoon, netjies en die lekkerste beddens om op te slaap. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie, bly julle het lekker geslaap. Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Rebecca W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A lovely and relaxed stay. Beautiful, clean guesthouse with wonderfully kind hosts. Absolutely made our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige atmosfeer. Kon die voëls hoor. Dankie, vir die super skoon gastehuis en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Elani V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Skoon, rustig, veilig en vriendelike mense! Ons was hartlik ontvang, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Elektriese warm kombers was 'n bonus. Rustige, stil omgewing, sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly. Ek het regtig gevoel asof ek op vakansie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 3) 85 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang