Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Katelin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We stayed here as a family with one young child for the evening. Very nice place to stay. Owners are very friendly and helpful. Everything you need. Rooms are beautiful and clean. Everything you need and a nice braai area with a kuier place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Thanks for your review, Katelin. Thanks for leaving your rooms so tidy. Much appreciated! Greetings, Roger and Yvonne

Rebecca W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A lovely and relaxed stay. Beautiful, clean guesthouse with wonderfully kind hosts. Absolutely made our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Skoon, rustig, veilig en vriendelike mense! Ons was hartlik ontvang, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Elektriese warm kombers was 'n bonus. Rustige, stil omgewing, sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly. Ek het regtig gevoel asof ek op vakansie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige atmosfeer. Kon die voëls hoor. Dankie, vir die super skoon gastehuis en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Steven D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar oorslaap. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou in die toekoms te sien. Groete, Roger en Yvonne

Jeanetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plekkie. Ons het baie lekker gebly. Stil area. Plekkie is baie goed ingerig, daar is tot elektriese komberse op die beddens. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Suné B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker. Het baie lekker gebly. Het alles wat ons nodig gehad het en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir jou resensie, Suné Bester. Hoop om jou gou weer in die toekoms te sien. Groete, Roger en Yvonne

Elizabeth M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Great hosts that are very knowledgeable and helpful. Perfect, great hosts and super peaceful place with gorgeous plants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Dit is lekker om gasheer te wees vir julle. Hoop om julle gou weer te sien in die toekoms. Groete, Roger en Yvonne

Gerhard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld en ook wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het net een aand oorgebly vir my vrou se verjaarsdag die volgende dag. Alles keurig en netjies op sy plek met genoeg water en warm water. Beslis die moeite werd om hier oor te bly en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. We enjoyed our stay at Abelia Guest Rooms and will definitely recommend it. Thank you to our hosts, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien. Groete, Roger en Yvonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R650 R455
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag (plek vir 3) 78 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang