Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Guest Rooms

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Abelia Guest Rooms is in Parys geleë en bied gerieflik gemeubileerde gastekamers. Abelia Guest Rooms is ook naby die trou venues en verskeie aftree-oorde in die omgewing geleë.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek bied aan 3 gaste of die gesinskamer wat slaapplek bied aan 5 gaste. Die kamers wat slaapplek bied aan 3 gaste het elk 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe asook WiFi. Die eiendom het ook 6 watertenks, gasgeisers en kragopwekkers vir beurtkrag.

Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 3 enkel beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik wat beskikbaar is en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Parys het 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en 4x4-roetes, fietsroetes, abseiling, voëlkyk, gholfspeel, kunsvlieghengel en rivier- en witwatervlotvaart, asook valskermspring. Gaste kan ook die bekende Vredefort Dome besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephanie V
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Daar was mooi na ons gekyk en was lekker bederf met pannekoek in die reënweer. Soos blits het die gen...
Sien meer
Des 2024
Zacharias (zagrys) W
5.0
Heerlik. Rustig. Een nag se oorbly en dit was heerlik. Vriendelike ontvangs deur Roger en Yvonne. Hele plek is pragtig en netjies. Kamer was als in pl...
Sien meer
Des 2024
Gerhard E
Gesin met klein kinders
5.0
It was a pleasant stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Alfred S
Besigheidsreis
5.0
Enjoyed it very much and will book again! From the start greeted with friendliness! Lovely little place for a night's stay. Easy to loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam en rustig. Lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasheer. Sal weer besoek.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Abelia Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Brand-weg 60, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 95 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang