Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die perseel.

Verblyf beskik oor 2 aparte en suite-kamers met 'n kombuise. Ontbyt op 'n skinkbord is ingesluit en die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en anders basiese toebehore. Die badkamers het 'n stort. Altwee kamers het 2 enkelbeddens wat saam gestoot kan word. 1 kamer het ook 'n slaapbank. Die kamers het elkeen 'n kluis, gratis WiFi, die volle DStv-pakket, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Abelia Place is naby topskole, Westelike Provinsie Sportklub en Nuweland Krieket-stadion, asook bekende hospitale - 5 km vanaf Groote Schuur en 3km vanaf Rooi Kruis Kinderhospitaal. Die Universiteit van Kaapstad is sowat 3 tot 5 km ver en groot winkelsentrums, restaurante is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 84 resensies vir Abelia Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abelia Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODNlZDk4LTQwODQtNGRlYy1iYzE4LTlkNjI1NjM1YTVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 9 Rusacre Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974463 18.488667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang