Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abelia Place is in 'n stil lowerryke woonbuurt van Rondebosch geleë, 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die akkommodasie is aan die gesinshuis gekoppel en parkeerplek van die straat af is reg buite elke aparte privaat ingang.

Die verblyf beskik oor 2 onafhanklike en suite-slaapkamers, elk met sy eie kombuisie. Ontbyt op 'n skinkbord is ingesluit en elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, ketel en ander basiese dinge. Die badkamers het storte en is baie lekker. Albei kamers het 2 enkelbeddens wat saamgeskuif is of kan geskei word. Een kamer het ook 'n slaapbank. Die kamers is toegerus met kluise, gratis WiFi, volledige DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Abelia Place is gerieflik geleë naby topskole, Westelike Provinsie Sportklub en Nuweland Krieket, asook bekende hospitale - 5 km vanaf Groote Schuur en 3km vanaf Rooi Kruis Kinderhospitaal. UK is sowat 3 tot 5 km weg en groot winkelsentrums, restaurante is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Mari A
Gesin met tieners
5.0
Safe, convenient and neat. Abelia Place is located close to the WPCC, which was very convenient for us. Our stay was comfortable and Jo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tony H
5.0
Friendly hosts, excellent service and value for money. Very pleasant stay. Room was warm, neat and comfortable. Wonderful hosts, fabulo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Shamiela B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. It was easy to find, and the hosts were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hannelie B
5.0
Nice and peaceful place. Booked this place on behalf of a running friend of mine who needed accommodation close to Two Oceans ultra sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Elizabeth S
Saam met lewensmaat
5.0
Good and convenient location close to waterfront. Breakfast is good. Safety is excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abelia Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODNlZDk4LTQwODQtNGRlYy1iYzE4LTlkNjI1NjM1YTVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 9 Rusacre Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974463 18.488667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang