Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abella Bed & Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Abella Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Ons kan Abella met vrymoedigheid aanbeveel.

Baie lekker oornag. Ontbyt was uitstekend.

Dries E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Vinnige oorslaap.

Pragtige kamer, yslike bed, spierwit, kraakvars linne, bad en stort na ons harte, hope veilige parkeerplek. As jy 'n dag of wat in Vryburg moet oorbly, sal ek Abella hoogs aanbeveel.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde!
Dit was net 'n plesier om julle hier te he


Groete
Abella

Abella Bed & Breakfast
Elmarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantasties.

Dit was so verfrissend om in 'n koel pragtige area in te stap na 'n warm Kgalagadi trip. Ek het heerlik gebad en kamer was so mooi. Lekker aandete bestel wat afgewer is, Claudie het tot vir ons regte borde gegee om uit te eet.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Was heerlik om julle by ons te hê.
Groete Abella

Abella Bed & Breakfast
Nelson B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelson B

Netjies en veilig.

Kamer was heel netjies en ons het lekker geslaap.

Jackie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Baie gerieflik skoon en staf baie vriendelik.

Sal Abella enige aanbeveel.

Edna M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna M

Fantastiese diens!

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer gaan.

Martie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie H

Dit was fantasties en Claudia baie behulpsaam. Al die staff is vriendelik.

Claudia en haar staff was fantasties. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Plekkie is mooi skoon en netjies. Baie dankie.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Groot plesier.
Groete
Claudie

Abella Bed & Breakfast
Christelle J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Dit was netjies en gemaklik.

Die mense was vriendelik. Die kamer was netjies en mooi. Dit was 'n lekker ervaring. Die ontbyt was goed voorberei en daar was oorgenoeg kos. Ek sou Abella aanbeveel.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie.

Groete
Claudie

Abella Bed & Breakfast
Johann D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Vriendelik ontvang.

Kamers is netjies en skoon. Veilige parkering. Goed geleë.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het die kuier by ons geniet.
Groete Claudie

Abella Bed & Breakfast
Yolandi W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Skoon, netjies en baie vreindelik. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die ontbyt was 'n wenner!

Heerlik gebly. Die kamers en badkamers is skoon en baie mooi. Dankie vir 'n goeie ondervinding.

Riaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie moderne en netjiese gastehuis.

Sien sterre.

Johann R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Absoluut fantasties!

Vyfster weelde en gerief teen 'n billike prys. Hennie en Claudie is uiters behulpsaam.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie.

Abella Bed & Breakfast
Pieter D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Netjies,

Ek sal weer daar gaan slaap. My gesin het die verblyf geniet. Ek sal net die toilet in die kamers meer privaat maak met 'n deur en nie 'n gordyn.

Herman P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, kon goed uitrus om die lang pad verder aan te durf.

Die ontvangs was vriendelik, personeel professioneel, het gevoel soos familie toe ons die volgende oggend daar weg is. Alles was netjies, en op sy plek. Die ontbyt was wonderlik.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te onthaal.
Groete,
Claudie

Abella Bed & Breakfast
Linda H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Sal definitief weer daar oornag.

Abella is 'n baie modern en netjiese gastehuis. Heerlike atmosfeer en ons het veilig gevoel. Kan aan almal aanbeveel om daar tuis te gaan.

Abella Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om u te onthaal.
Groete,
Claudie

Abella Bed & Breakfast
Marius D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Ons het van 'n reis van 42 dae deur Afrika gekom. Dit netheid was wonderlik.

Vriendelik en uitstekend.

Thinus V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Pragtige plek, vriendelike diens - awesome!

Bly gerus hier oor. Ons het 'n ongelooflike goeie ervaring gehad. Dit is 'n pragtige plek met baie vriendelike mense.

Mellanie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellanie D

Uitstekend! Lieflike kamers en vriendelike mense.

Ons het baie tuis gevoel.

Jacobus Johannes Steyn M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Johannes Steyn M

Puik!

Ons het baie lekker by Abella gebly. Die akkommodasie was besonders mooi en luuks. Ons het lekker rustig verkeer. Die ligging is ook baie goed en is maklik toeganklik. Die eienaars is baie vriendelik en het vinnig omgesien na ekstra behoeftes wat ek gehad het. Baie dankie daarvoor! Ons sal julle gastehuis aanbeveel vir enigiemand wat verblyf in Vryburg soek.Net een voorstel sal wees om seepbakkies by die stort en bad op te sit.

Laren G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laren G

Baie vriendelike mense.

Die plek is so netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTM0OWY5LWVkY2EtNDAxNC1iZGRjLTZlMDQ1MTgyNTA2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 11 Jan Cilliers Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.951651527744 24.720083391712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang