Abella Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Abella Bed & Breakfast bied rustigheid, luukse verblyf en privaatheid in Vryburg in die Noordwes. Dié B&B het 'n huislike atmosfeer met gemaklike kamers waar gaste 'n goeie nagrus sal hê
Abella Bed & Breakfast beskik oor 6 lieflike kamers. Die kamers het elk 2 enkelbeddens koninggrootte-beddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elkeen beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien.
Abella B&B is stapafstand vanaf winkels en ander geriewe en daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing, soos die Leon Taljaard Natuurreservaat, die Tierkloof Sendingstasie en die Vryburg Museum wat alles die besoek werd is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Abella Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jan Cilliersstraat 11, Vryburg, 8600, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang