Abendruhe Lodge
Beskrywing
Die oopplan-hut het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, waterverkoeler en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en elke eenheid het 'n ruim dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die watergat. Daar is ook 'n privaat boma waar met hout gebraai kan word en 'n driepootstaander en rooster word voorsien. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is teen R400 per volwassene en R200 per kind (tot 12 jaar) beskikbaar. Die oggendrit si om 06:00 en die middagrit is om 16:00. Elke wildrit is 3 uur lank.
Bewaringsfooi (nie ingesluit by prys):
R100 per volwassene eenmalig
R50 per kind (2 tot 12 jaar) eenmalig
R50/Voertuig indien geen selfry permit gekoop word.
Dinokeng Selfry-roete:
1 Dag permit = R250 per voertuig
2 Dag permit = R320 per voertuig
3 Dag permit = R380 per voertuig
7 Dae Permit = R450 per voertuig
Selfry-roetekaart is R60.
Pensionarisse betaal halfprys van Maandae - Donderdae
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die hut het 2 slaapkamers, elk met lugversorging, en bied slaapplek aan 6 gaste. Onder is 'n koninggrootte-bed en bo is 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, waterverkoeler en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en elke eenheid het 'n ruim dek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die watergat. Daar is ook 'n privaat boma waar met hout gebraai kan word en 'n driepootstaander en rooster word voorsien. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is teen R400 per volwassene en R200 per kind (tot 12 jaar) beskikbaar. Die oggendrit si om 06:00 en die middagrit is om 16:00. Elke wildrit is 3 uur lank.
Bewaringsfooi (nie ingesluit by prys):
R100 per volwassene eenmalig
R50 per kind (2 tot 12 jaar) eenmalig
R50/Voertuig indien geen selfry permit gekoop word.
Dinokeng Selfry-roete:
1 Dag permit = R250 per voertuig
2 Dag permit = R320 per voertuig
3 Dag permit = R380 per voertuig
7 Dae Permit = R450 per voertuig
Selfry-roetekaart is R60.
Pensionarisse betaal halfprys van Maandae - Donderdae
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang