Abendruhe Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marchant H - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Anne-ri B - Apr 2024
Algehele gradering
Fabulous. A nature lover's gem.
Susan V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier in uitstekende akkommodasie.
Therese E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons geniet die rustigheid by Abendruhe. Dis netjies, mooi en skoon.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Elizabeth V - Feb 2024
Algehele gradering
Ginter en Anita het ons hartlik ontvang en het gereeld kom inloer.
Anneen G - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker vakansie plekkie.
Anelda D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lees meerMarlize K - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die bos.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Annabel V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Michael S - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay as always.
Ilse W - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met mooi uitsig.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Hallo Ilse
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was aangenaam om julle by Abendruhe te verwelkom en ons sien uit na die volgende keer!
Vriendelike groete,
Anita
Melanie G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik. Lieflik. Wonderlik. Pragtige plek.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Melanie, ons is trots op wat ons bied.
Chrisna F - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, sal beslis terug wees!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Chrisna, dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
Carel C - Nov 2023
Algehele gradering
Stil, netjies, veilig, vriendelik en baie diere.
James W - Jul 2023
Algehele gradering
A perfect family weekend away!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Thank you, James.
Leon E - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend netjies, skoon en modern met eienaars wat werklik omgee vir beste diens.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dankie Leon, aangenaam om julle by ons te kon verwelkom.
Zelda M - Apr 2023
Algehele gradering
Always a pleasure.
Abendruhe Lodge se terugvoer
As always a pleasure having and hosting you. Thank you for your loyalty. Means the world to us.
Heidi M - Feb 2023
Algehele gradering
Very peacful and comfortable and clean.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Thank you, Heidi. Always appreciate positive feedback.
Kind regards,
Anita
Edie G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Edie, waardeer die positiewe terugvoering opreg.
Magriet D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dankie Sarel, ons strewe daarna dat ons gaste altyd welkom sal voel en hul tyd geniet.
Henk P - Des 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike kwaliteit verblyf en diens.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Henk, ons is trots op ons wat ons het en bied.
Ingrid S - Des 2022
Algehele gradering
Die gastehuis is baie gerieflik en lekker groot. Uitsig is pragtig. Heerlik stil. Dit is toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek of week.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dankie Ingrid, alternatiewe oplossings is beslis iets waarna ons in die toekoms sal kyk.
Bianca E - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Thanks Bianca, sharing your rating with us and the community.
Francois K - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Beste Francois, dit is agv gaste soos julle en julle terugvoering wat ons groei as 'n besigheid.
Marius G B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs deur eienaars.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Marius, jou terugvoering en aanbeveling beteken baie vir ons.
Herkie T - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en gasvryheid van begin tot einde.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Herkie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves by Abendruhe!
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Anita
Lani R - Jun 2022
Algehele gradering
Elke besoek raak net beter!
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Lani
Ai man, ons harte swel van trots om so mooi resensie te lees!
Baie dankie vir julle lojale ondersteuning, en soos altyd was dit net 'n plesier om julle by ons te huisves. Ons kyk ook al klaar uit na julle volgende kuier en daardie Cheetahs wag vir julle.
Veilg wees en julle is altyd welkom by Abendruhe!
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Gavin V - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvry, skoon, gerieflik, ruim en tog privaat.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Gavin, ons sal altyd probeer om die myl te loop vir ons gaste.
Douw V - Apr 2022
Algehele gradering
Eersteklas.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Douw, waardeer die terugvoering.
Leanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, lieflik - net wat ons nodig gehad het as 'n wegbreek!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dankie Leanne, ons wil hê dit moet jou huis weg van die huis wees.
Sonja L - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful location and stunning chalets. Anita and Günter are awesome hosts!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Sonja
We loved every moment of your stay, instant connection! Thank you for your kind words and we welcome you back to Abendruhe any time!
kind regards,
Anita and Gunter
Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Pragtig.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dankie Louise, omgee is ons middelnaam.
Nadia J - Feb 2022
Algehele gradering
Hidden gem in the bush.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Nadia
Thank you very much for the positive feedback. In a very competitive environment such as ours it means the world and is a boost for us!
Kind regards,
Anita and Gunter
Mariette F - Jan 2022
Algehele gradering
Super skoon en goed toegerus!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Mariëtte,
Baie dankie vir al die 5 sterretjies. Altyd lekker om te sien.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter.
Karen Y - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Karen
It was a pleasure having and hosting you at Abendruhe. Thank you for the kind words and taking the time to write a review for us.
We do hope to welcome you again in future.
Kind regards,
Anita and Gunter
Merlyn V - Jan 2022
Algehele gradering
A pleasant stay in an awesome venue with stunning views.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Merlyn
The words "next time" is a big compliment to us! So happy you enjoyed your stay and we do hope the next time will soon again!
Kind regards,
Anita and Gunter
Nolien G - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Nolien, ons probeer om dit so gerieflik as moontlik te maak.
Wicus B - Jul 2022
Algehele gradering
Dis soos daai gunstelingvisvang-spot wat jy niemand van wil vertel.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Wicus, ons strewe na resensies soos hierdie een.
Wilfred Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Splendid stay. The problem was that the weekend was too short. We really are going to call again.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Thank you Wilfred, appreciate the feedback and kind words.
Hanri M - Feb 2022
Algehele gradering
Naweek kuier.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Hanri
Baie dankie vir die respons. Sal egter wil weet waar ons gefouteer het met die "netheid" kategorie? Dit was nog altyd die een aspek waarop ons baie trots was.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Marlene R - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte mini wegbreek.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Marlene
Woorde ontbreek! Om die "beste selfgsorg-eenhede wat ons nog ooit gebruik het" te sien is iets waarna ons nog altyd strewe hier by Abendruhe!
Baie dankie!
Anita en Gunter
Ivan D - Des 2021
Algehele gradering
Very good.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Ivan
Thank you for the positive feedback and we do hope to welcome you back in the future!
Kind regards,
Anita and Gunter
Madeleine E - Okt 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Madeleine
Dit was so plesier om almal hier te hê, ons het heerlik gelag en die spontane singery na die wildsrit het Gunter se dag gemaak!
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter.
Helene C - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige huisies wat baie goed toegerus is.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Helene
So aangenaam om julle by Abendruhe te kon huisves, ons het elke oomblik geniet!
Dankie vir die tyd geneem om met ander te deel.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Anastasia C - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful experience.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Thank you Anastasia, appreciate all the 5 stars!
Kind regards,
Anita and Gunter
Jacques M - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek, fantastiese gasvryheid.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Hallo Jacques
Baie dankie, waardeer! Was aangenaam om julle by ons te hê.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Heleen E - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, die gasvrou is fantasties en die verblyf uitstekend.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Heleen
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die woorde "mooiste plek" opreg! Dit was aangenaam on julle by ons te huisves.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Marcel K - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste ervarings wat ek al gehad het. Dit het al my verwagtinge oorskry en ek sal beslis weer terug gaan!
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Marcel vir jou baie mooi terugvoer, dit is 'n riem onder die hart vir ons!
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Lizel N - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige naweek in Dinokeng.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Lizel
Julle het sommer soos ou vriende gevoel! Dankie vir julle aangenaamheid en vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Abendruhe.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Maria V - Apr 2021
Algehele gradering
Nie geweet dat daar so 'n lieflike bosveldplek so na aan Pretoria nie.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Ria
Baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker vir ons om mense te huisves wat regtig 'n waardering vir die bos het!
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Reinier S - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Reinier,
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensensie te skryf, dit word opreg waardeer, en vir al die 5 sterretjies oral!
Bly om te hoor julle het ontspan en ons hoop om julle in die toekoms weer te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Dirk Cornelius L - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekkerste rus in vrede in die bosveld. Abendruhe word sterk aanbeveel.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Dirk,
Baie dankie vir jou positiewe resensensie, dit help ons geweldig baie met ons bemarking in moeilike tye.
Groete tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Jaco P - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie Jaco. Dit was aangenaam om jou en jou familie by Abendruhe te huisves.
Vriendelike groete
Anita en Gunter
Lani R - Jul 2021
Algehele gradering
Gesellige houthuis in die bosveld.
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Lani
Soos altyd, net 'n plesier om julle by ons te kon hê. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Annette E - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustigheid, love dit en elke oggend het ons die sonsopkoms geniet.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Annette,
Baie dankie vir die tyd geneem om die resensie te skryf. Ons waardeer alle terugvoer.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter.
Morne D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, luuks, baie rustig.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie, Morne. Ons waardeer die terugvoer.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter.
Lindie W - Des 2020
Algehele gradering
In die middel van die bosveld in 'n pragtige houthuis waar die stilte jou siel kom voed.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Hallo Lindie
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit beteken baie vir ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Anita en Gunter
Rickey H - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Rickey
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg en ons hoop om julle gou weer terug te kan verwelkom by Abendruhe.
Vriendelik groete
Anita en Gunter
Yolanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, rustig, vreedsaam, gerieflik.
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Yolanda
Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit was weer vir ons net so aangenaam om julle by ons te hê en ons hoop tog om julle weer te sien in die toekoms!
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Manda R - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Manda
Ons sien uit daarna om die res van die familie ook te kan ontmoet en aan Abendruhe voor te stel!
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Cornel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Kos vir jou siel!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Cornel
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf. Word opreg waardeer saam met die positiewe terugvoer!
Dit was aangenaam om julle by Abendruhe te hê en so lekker om te hoor julle sal weer kom.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Madelein V - Aug 2020
Algehele gradering
Sielsrus.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Madelein
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer die postiewe terugvoer en ons verwelkom julle graag terug by Abendruhe.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter (en stokkies)
Anda E - Mrt 2020
Algehele gradering
Rejuvenating!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik.
Ons was mal oor ons verblyf en ons gashere was baie aangenaam. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Anda
Dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf.
Dit was aangenaam om julle by Abendruhe te hê.
Ons hoop jy het 'n wonderlike verjaarsdag gehad.
Ons verwelkom julle graag weer by ons.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Arjen L - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, baie goeie en vriendelike diens, rus en vrede.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Arjen
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf en vir jou mooi en positiwe terugvoer.
Baie besef dit nie maar dit is resensies soos joune wat ons help om ons doel te bereik. En dit is om die beste selfsorg Instansie in Dinokeng te wees.
Dit was baie aangeneem om julle by ons te hê en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Esther W - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike wegbreeknaweek!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Esther,
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf, en vir die baie mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg! En natuurlik wens ons ook julle kon langer bly om die ongerepte natuurskoon van Dinokeng te geniet. Abendruhe Lodge is trots om deel te kan wees van die reservaat en met resensies soos julle s'n kan ons net vorentoe gaan.
Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom by Abendruhe.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Bernhard M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Bernhard en Alida,
Ons was baie bevoorreg om deel te kon wees van julle spesiale dag. Dankie vir die lieflike terugvoer en julle mooi woorde. Ons probeer graag hier by Abendruhe om net daardie bietjie ekstra te doen. So bly om te hoor julle sal weer kom! Sterkte met die volgende stap wat die reël van die troue sal wees. Jul is altyd welkom hier.
Vriendelike groete,
Gunter en Anita
Andrea D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie spesiale plek met ongelooflike diens.
Kevin P - Okt 2019
Algehele gradering
Exceptional hosts and great accommodation in the bush, but only a short drive from the city!
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Dear Kevin
Thank you for taking the time to write a review for us, we really do appreciate the lovely feedback.
It was a pleasure hosting you at Abendruhe and Gunter had the best time with you guys on the game drive! Sincerely hope you enjoyed the rest of your stay here in South Africa and we do look forward to having you back in the future!
Abendruhe greetings!
Gunter and Anita
Gugulethu M - Des 2018
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Gugs,
Thank you very much for taking the time to write a review for us and for your kind words. We welcome the fact that our efforts are being noticed here at Abendruhe. We look forward to welcome you back!
Kind regards,
Anita
Sune S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lieflike mense, baie oulik uiteengesit.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Beste Sune,
Baie dankie vir jou tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê en ons is altyd bly as ons gaste hulle tyd hier in die bos geniet. Dankie ook vir jou mooi woorde oor die personeel. Dit is altyd lekker om te hoor, julle is enige tyd welkom by Abendruhe.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Anndine D - Okt 2018
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het!
Thabo M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantanstic place to be in for a stay.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Thabo
Thank you for taking the time to write a review for us. We appreciate your positive feedback and we hope to welcome you back in the near future.
Kind regards
Anita
Moira D - Aug 2018
Algehele gradering
Beautiful, quiet, with everything you need, highly recommended.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Dear Moira
Thank you for taking the time to write a review for us. We appreciate your positive feedback and the recommendation. It means a lot.
Kind regards
Anita
Johan R - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was great!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir die the geneem om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg, ook vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Anita
Belinda K - Jun 2018
Algehele gradering
Treasure found in Dinokeng!
Lees meerAbendruhe Lodge se terugvoer
Dear Belinda,
Thank you very much for taking the time to write a review for us, we appreciate it very much.
As for your kind words, I don't know how to thank you. We really strive towards being the best sel-catering Lodge here in Dinokeng, and are happy to hear that we are on the right track.
Best wishes for you and your family, and know that you will always be welcome here at Abendruhe Lodge.
Kind regards,
Anita and Gunter
Johanco M - Jun 2018
Algehele gradering
Is 'n ongelooflike mooi plek. Uitstekende kliëntediens.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe JJ
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf, ons waardeer die positiewe terugvoer en mooi woorde. Ons wens jou en jou pragtige nuwe vrou, net die beste toe vir julle toekoms saam.
Vriendelike groete
Anita en Gunter
Sanmarie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Tranquillity in the heart of Africa.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Sanmarie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie vir Abendruhe te skryf en ook vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Dit was 'n plesier om julle by Abendruhe te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Dries V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Beste Dries,
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ook vir jou positiewe terugvoer oor die ondersteuning. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Anita en Gunter
Laura S - Jul 2018
Algehele gradering
Die chalets is baie goed toegerus.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Goeiedag Laura,
Baie dankie vir die tyd geneem om die resensie te skryf.
Die eenhede is so geposisioneer sodat die watergat sigbaar is van all eenhede af, maar dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete,
Anita
Sihle Z - Sep 2018
Algehele gradering
Overall we were not happy with service at all.
Lees meerJoha D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig versorg en perfek vir ontspan in die bosveld.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Joha
Baie dankie vir die tyd geneem om die resensie vir ons te doen. Ons waardeer die positiewe terugvoering opreg. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by Abendruhe.
Cindy-jane S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir geld.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Liewe Cindy
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf en vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig opreg. Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves, so gemaklik en rustig. Ons streef daarna om hier by Abendruhe vir ons gaste 'n gerieflike omgewing te skep, sodat hulle kan ontspan en vergeet van die gejaagde stadslewe. Ons verwelkom julle graag terug by ons. Vriendelike groete, Anita en Gunter.
Gert H - Nov 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek naweek.
Abendruhe Lodge se terugvoer
Beste Gert
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Dit word so opreg waardeer, ook vir jou mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê en ons sien uit na die volgende keer om jul terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Anita en Gunter
Jolene B - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, so naby aan die stad, salig!
Abendruhe Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en pragtige terugvoering, ons waardeer dit so opreg. Ons verwelkom julle graag terug op Abendruhe.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang