Abendruhe Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat wat 'n uur se ry vanaf Pretoria geleë is.
Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde houthutte met slaapplek vir 4 gaste elk. Die sitkamers is toegerus met 'n TV met DStv en elke eenheid beskik oor 'n ruim dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n solderkajuit wat 6 gaste kan akkommodeer.
Neem asseblief kennis dat daar geen aparte, tweede kamer is nie. 'n Swembad, lapa en WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Elke houthut het sy eie privaat boma en onderdakparkeerplek by die eenheid.
Dinokeng het 'n verskeidenheid doendinge soos wildritte, restaurante, lugballonritte en 'n brouery beskikbaar vir gaste om te ervaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Abendruhe Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang