Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abendruhe Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af.

Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die sitkamer-area is daar 'n TV met DStv en elke hut het ook 'n ruim dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n solderhut met slaapplek vir 6 gaste.

Let wel daar is nie 'n aparte tweede slaapkamer nie. 'n Swembad, lapa en WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Elke houthut het sy eie privaat boma en onderdak parkering by die eenheid.

Dinokeng het verskeie doendinge soos wildritte, restaurante, warmlugballonvlugte en 'n brouery vir gaste om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marchant H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was an amazing experience, perfect getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Anne-ri B
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. A nature lover's gem. We truly enjoyed our stay. Hosts were wonderful. Game drive was a hit. Cabin well-equipped and clean. L...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Susan V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier in uitstekende akkommodasie. Gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Besonderse wildrit.
Apr 2024
Therese E
5.0
Ons geniet die rustigheid by Abendruhe. Dis netjies, mooi en skoon. Ons bly altyd so lekker by Abendruhe. Die huisies is baie netjies met 'n mooi uits...
Sien meer
Mrt 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Baie lekker gebly. Alles was daar wat ek kon benodig. Maak dit regtig spesiaal en ons sal weer gaan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Abendruhe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang