Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aberdeen Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie diens. Ek sal Aberdeen Self Catering aanbeveel as 'n goeie oornagplekkie. Die diens wat ons ontvang het, is goed en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Jessica, Baie dankie vir jou terugvoer en julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg... Sien julle weer.... Groete, Jurgens

Johannie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig en goed toegerus. Ons het vinnig oornag en wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
More Johannie, Dit was lekker om julle te kon ontvang hier by ons. En baie dankie ook vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie... Sien julle weer ander dag... Groete, Jurgens

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Good afternoon, Roxanne. Thank you for your review. We really appreciate it. You are always welcome. Karoo greetings, Jurgens

Ben D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Gesellig. Lekker gebly, lekker braaier onder dak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag, Baie dankie vir jou terugvoer en julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer. Karoo groete, Jurgens

Jeannine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Doen jouself 'n guns en slaap daar oor. Dit was so 'n groot verrassing om die oase te vind. Dit was 40 grade met ons aankoms. Ons lugversorger was reeds aangesit en ons kon in 'n heerlike koel plek instap. Die plek is pragtig en die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam. Koffie, melk, suiker en selfs beskuit vir ons neergesit. Sak hout word voorsien, vleispakkies te koop by hulle sou jy wou braai. Plek is uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Jeannine, Baie dankie vir julle ondersteuning, en jou aangename terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer te sien een met julle volgende vakansie... Vriendelike groete, Jurgens

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Wat 'n aangename verrassing was die diens, netheid, ligging en behulpsaamheid van die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag Andre, Dit is altyd 'n plesier... Baie dankie vir jou aangename terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gekuier hier. Mag die res van julle reis ook veilig, geseënd en lekker wees! - Voorspoed vir 2025! Groete, Jurgens

Karien C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik, goed toegerus. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag Karien, Baie dankie vir julle ondersteuning, en ook jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Rys asb veilig die res van julle vakansie! Groete, Jurgens

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, uniek, gasvry. Netjies, gerieflik, baie mooi uitleg. Baie vriendelike mense en behulpsaam. Baie skoon en rusting, heerlike swembad en atmosfeer. Volwaar 'n plek van sielsrus, iets spesiaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie middag Willie, Ons waardeer julle ondersteuning en jou terugvoer. Baie dankie... Veilige reis verder en geniet die vakansie... Groete, Jurgens

James T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustige kuiertjie. Baie netjiese, skoon plekkie. Baie lekker gebly. Gratis hout vir die braai was 'n bonus. Ons het in die tent gebly en heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more, Baie dankie vir julle ondersteuning hoor. Ons waardeer dit baie. En ja, die tent is 'n groot gunsteling by gaste (met so 'n tikkie avontuur daarby ingesluit). Hoop ons sien julle weer. - Groete, Jurgens

Sharlé V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Skoon, veilig, mooi, rustig. Ons bly altyd baie lekker by Aberdeen self catering! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Aberdeen Self-Catering
Goeie more Sharlé, Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit. Ek besef ons pryse is dalk so 'n bietjie styf, maar ons het geen keuse nie. Met die onderhoud om die gastehuis hier te bedryf en die daaglikse uitgawes is dit steeds 'n uitdaging om ons deure oop te hou elke dag. Ons waardeer julle die aangename terugvoer - baie dankie. Jurgens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jurgens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R790
R 790 R 672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R 790 R 672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZjEwMDBlLTgzYWYtNDE5NC1hMThkLWNhOTFlYjAzMDAyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag, vir 2 mense 236 5 1 5 14 Andries Pretorius Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47349606339 24.066522717475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang