Aberdeen Self-Catering
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
-
Vanaf
R790R672 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aberdeen Self-Catering is 1,5 km van die N9 af geleë en bied verblyf in 4 kothuise en 'n glamping-tent, ideaal vir gaste wat per motorfiets reis.
Klein Karoo bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 'n kind het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea, 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Tanqua Cottage is 'n knus eenheid vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en daar is 'n buitebraai-area met een sak braaihout wat voorsien word.
Namib Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die eenheid het lugversorging, 'n kombuisie met breekware en eetgerei, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n waaier.
Kamedbo Cottage bied slaapplek aan 5 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met en suite-geriewe, terwyl die derde slaapkamer 'n enkel koningingrootte-bed het. Die kothuis het lugversorging, 'n kombuis, 'n leefarea, 'n eetarea, 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Daar is ook 'n onderdakbraai-area met een sak braaihout wat voorsien word.
Die Glamping Tent is ontwerp vir fietsryers en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid sluit lugversorging, 'n kombuisie, 'n braai-area en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens, WiFi in gemeenskaplike areas en veilige parkeerplek vir een voertuig per eenheid in. Bykomende parkeerplek vir ekstra voertuie, sleepwaens of karavane kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste kan voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry, 4x4-roetes en voetslaanroetes in die omliggende area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jurgens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 237
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Gaste dink Aberdeen Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aberdeen Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang