Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abiento Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hayley B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely convenient accommodation. Very enjoyable venue. Staff were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflike verblyf en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krischka V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Gerieflike oornag verblyf. Ons het lekker geslaap by Abiento Guesthouse. Maryke was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dalk net voorstel dat hulle stortkop vervang in die kamer waar ons geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike review Krischka! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Nolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

A bit of both. Daar is ontsaglike moeite gedoen om ons tegemoet te kom nadat daar met aankoms meegedeel is dat die geboekte kamer vir iemand anders gegee is. Dit word vreeslik waardeer. Dit was egter erg teleurstellend toe ontbyt nie betyds bedien is voordat my mense by hulle verpligting moes wees nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Goeie dag Nolene Baie dankie vir u resensie! Ons vra omverskoning dat die kamer nie beskikbaar was nie! Ontbyt is van 07:00 - 09:00. Ons gee ontbyt pakkies as gaste vroër wil uitklok. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Jean-lynn V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Gerieflik en ruim. Verblyf was gerieflik maar koud. Die kamer is heerlik groot met mooi meubels maar nie lekker cozy nie. Dit was 'n ekstra koue naweek en alhoewel ons bederf was met elektriese komberse, het net helfte gewerk. Daar was geen DSTV, net genoeg warm water vir een om te stort. Die badkamer het geen handdoekreelings of hakke nie. Geen plek om toiletsakkie te sit nie. Die ontbyt was fantasties!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hernus D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Regtig baie lekker gebly! Alles was uitstekend. Uitstekende diens! Baie gerieflike kamers. Baie lekker ontbyt. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Verblyf was goed en ontbyt was heerlik. Ons het slegs een aand gebly. Ontvangs was vriendelik, die kamer en ingesluite ontbyt was goed. Die plek is werklik sentraal en kon maklik van daar beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige woorde Marlize, ons waardeer dit opreg! Ons hoop om vir julle weer in die toekoms te kan verwelkom!

Elsabe L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig, mooi en netjies. Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik, ons sal graag weer by julle oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Dankie vir jou wonderlike terugvoer Elsabe! Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Tsholofelo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Our stay was superb. The customer service is out of this world, breakfast is on point. The room was clean, neat, and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Thank you very much for the kind words Tshplofelo. We truly hope to see you again soon!

Zantel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie lekker plek om te bly. Baie lekker gebly. Veral met grasperk aan voorkant was dit lekker vir my sesjarige om op te speel. Altwee die dames by ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt is ook baie lekker. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Abiento Guesthouse
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murraylaan 45, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c4fe88bded9d1a5ec6b8ac3d475b1dd3a487420d06e51263164fd2095a289a67f0ff977082b0abe93c3db4e41911acf9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 076 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 45 Donald Murray Avenue Parkwest 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.114639785897 26.199391588509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang