Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abington Manor

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 R981 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abington Manor is 'n gastehuis wat B&B bied en is in Vishoek, Kaapstad geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na moderne verblyf en hartlike gasvryheid, naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf by Abington Manor beskik oor 5 dubbelkamers wat smaakvol versier is. Dié kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in elkeen. Geriewe wat ook by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi en 'n kluis in die kamer, asook 'n TV met plaaslike kanale.

'n Heerlike ontbyt word saam met tee of koffie in die gemeenskaplike eetkamer en sitkamer bedien, en die gastehuis het ook 'n binnehof met 'n swembad en 'n Jacuzzi om 'n verfrissende duik in te neem. Neem asseblief kennis dat geen musiek by Abington Manor toegelaat word nie. .

Parkeerplek buite die straat is beskikbaar vir voertuie, en die gashere by Abington Manor kan toere, lughawe en privaat vervoer vir gaste se gerief reël.

Die gastehuis is ook stapafstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante, koffiewinkels en kitskosplekke. Gaste kan 'n skilderagtige rit na Simonstad, Bouldersstrand asook Kaappunt Natuurreservaat en ander besienswaardighede binne die suidelike skiereiland van Kaapstad geniet.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Abington Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abington Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc457b2755e631cb197981e2da701b34ef5107209cd6c75af5f9eb4f961f30b5bd03098c40fa9e1274ae09c2471428b45b7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R981 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 19 Abington Circle Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1323099 18.433636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang