Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abington Manor

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 R981 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie aktiwiteite in die omgewing.

Ons bied 5 dubbelkamers, elkeen uniek gemeubileer en versier. Elke die kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die geriewe sluit gratis WiFi en 'n kluis in jou kamer, sowel as 'n TV met plaaslike kanale in.

'n Heerlike ontbyt, met tee en koffie, word in die gemeenskaplike eetkamer en woonvertrek bedien. Daar is 'n binnehof met 'n swembad en Jacuzzi waar jy op warm dae kan ontspan. Geen musiek word by Abington Manor toegelaat nie.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir jou motor. Vir jou gerief, kan ons ook plaaslike toere en pendeldienste na en van die lughawe en ander besienswaardighede reël.

Ons is stapafstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante, koffiewinkels en wegneem-eetplekke geleë. Jy kan ook die pragtige pad Simonstad, Boulder's Beach of Kaappunt Natuurreservaat toe aanpak en ander besienswaardighede op die Kaapse Skiereiland besoek.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Anwar K
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy, comfortable, friendly service. We had a lovely stay, although short, but it was excellent in every aspect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Donay O
Saam met lewensmaat
5.0
It was nice and cozy. It was nice and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Zimbini S
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid! My stay was very pleasant. I will surely visit Abington Manor in summer. Everything was a 100 from booking to check out. I wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Janille A
5.0
Short, sweet and very fun. The hosts were amazing and friendly. They were the most welcoming hosts I've ever encountered in all of my t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, waarde vir geld! Baie vriendelike en aangename verwelkoming. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Gastehuis baie net...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abington Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abington-sirkel 19, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc457b2755e631cb197981e2da701b34ef5107209cd6c75af5f9eb4f961f30b5bd03098c40fa9e1274ae09c2471428b45b7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R981 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 19 Abington Circle Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1323099 18.433636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang