Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abode Africa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Abode Africa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melissa B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Blown away!

What an absolutely amazing experience! The apartment is beautifully and tastefully decorated and the attention to detail was carefully thought out. It is warm and cosy and the little extra touches really made us feel like VIP guests. We were there in the middle of winter with bad weather and we were so comfortable that we were happy to stay inside. Amazing couch, plush blankets and bedding, it was a wonderful winter getaway! A big thank you to Kelly for being super attentive and making us feel right at home! Can't wait to go back!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
David V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David V

Netjiese, pragtige plekkie.

Netjies, skoon, stylvol maar bietjie klein en beknop.

Melissa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa C

My partner and I were there two weeks ago for a weekend.

We had an awesome, peaceful time. The apartment is very beautiful and well thought out. The views are spectacular. The only thing we noticed is there's a foul smell coming from the vent. It seems to be from the one toilet that is on the side of the main bedroom. Other than that, we'd go there again. My partner actually asked me to marry him in the apartment.

Elsa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B

Baie netjies en pragtige uitsig.

Die woonstel is baie kleiner as wat ek verwag het. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 2 mense. Vir my persoonlik was die plekkie beknop vir 4 mense. Stoep ook kleiner as verwag. Die straat voor die woonstelblok is 'n vreeslike besige straat en jy sukkel om oor te kom na die strand toe. Die woonstel self is pragtig en keurig.

Grezelle W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grezelle W

Cuteste plekkie in die Kaap.

Beste fasiliteite! Mooi uitsig. Netjies, skoon en verwelkomend.

Adeliade T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeliade T

Perfect holiday destination.

Fabulous place, magical location and views - right on the beach, close to shops and restaurants.

Pest Control Specialists West Coast J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pest Control Specialists West Coast J

Aangenaam Modern.

Abode Africa se woonstel was onlangs met die nuutste moderne kombuis kaste en badkamer verbeter. Die hele woonstel was regtig van hoë gehalte uitgerus en toegerus, daar is selfs 'n Nespresso masjien. Die uitsig is asemrowend mooi! Ongelukkig was daar 2 probleempies: 'n kokkerot infestasie in die kombuis waarmee ons gesukkel het maar ons het dit onder Kelly se aandag gebring en sy het ons verseker sy gaan werk maak daarvan sodat die volgende gaste nie die probleem het nie. Die ander probleem was met die nuwe bad se 'prop', dit wou nie dreineer nadat ons gestort het in die bad-stort nie maar Kelly het gesê sy gaan dit ook laat reg maak. Ons sou graag 'n matjie tussen die 2 enkelbeddens wou gehad het en vir die badkamers. Verder het ons geen klagtes nie en kan hierdie akkommodasie vir almal aanbeveel.

Celente E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celente E

Baie smaakvol en gerieflik!

Gerieflik en baie smaakvolle verblyf.

Zaskia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaskia S

Pragtige uitsig.

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Dit was baie skoon en het die uitsig vreeslik geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Hardus F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus F

Pragtig skoon. Wonderlike gasheer, Adriaan. Baie welkom gevoel. Lekker koffie, tee en hug in a mug gekry. Beskuit en sweeties. Fantastiese plekkie. Ons sal beslis weer en weer soontoe gaan.

Om die waarheid te sê ons gaan weer môreaand daar slaap. Werklik goed geleë en die skoonheid van die woonstel word waardeer. Adriaan is 'n goeie gasheer!

Abode Africa se terugvoer

Hi Hardus,
We are chuffed you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Abode Africa
Estelle Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z

Netjiese plek naby baie eetplekke.

Sal vir seker weer daar gaan bly. Netjiese plek. Het alles wat jy kan nodig kry. Pragtige uitsig van Tafelberg.

Abode Africa se terugvoer

Dear Estelle,

Many thanks for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay.

You are more than welcome to stay again.

Regards,
Adrian

Abode Africa
Keydie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keydie E

Wonderlik, het dit geniet.

Baie lekker en geniet, dis klein, ruim en heerlik gemaklik!

Abode Africa se terugvoer

Hi Keydie,
Thanks for your review and for looking after our apartment so well.
I hope you enjoy your time in Cape Town.

Abode Africa
Melani K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani K

Perfekte ligging, sakpas en pragtig!

Goed toegeruste woonstel, met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg, wat smaakvol met 'n gepaste strand-tema versier is. Alles wat mens nodig het, naby aan alles wat mens nodig kan kry, en net oor die straat van die strand. Boonop sakpas daarby!

Abode Africa se terugvoer

Hi Melani,

Many thanks for your kind review and we wish you all the very best for your future endeavors.

Best regards,
Adrian

Abode Africa
Yolande F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F

Baie aangenaam.

Uitstekende uitsig en ligging. Baie mooi en netjiese woonplek.

Matuschka S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matuschka S

Amazing place.

We stayed for 3 nights and had a fabulous time. Clean, beautiful apartment. Gorgeous views. Can't wait to stay there again.

Abode Africa se terugvoer

Hi Matuschka,
Many thanks for your kind review and we look forward to seeing you guys again.

Abode Africa
Sakkie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Gerieflik, aangenaam en baie netjies.

'n Baie aangename ervaring.

Elmarie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C

Stylvol, sakpas, alles wat jy nodig het. Verblyf met die mooiste uitsig!

Sien sterre.

Elana D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Baie aangenaam.

Woonstel het als wat mens nodig het, skitterende ligging, mooi uitsig, veilig, waarde vir geld.

Reagan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan B

Baie goeie waarde vir geld.

Adrian het ons op kort kennisgewing geakkommodeer. Baie mooi see-uitsig. Veilige omgewing. Die woonstel is ook baie smaakvol ingerig met alles wat ons benodig het. Sal definitief aanbeveel.

Abode Africa se terugvoer

Hi Reagan,
Thank you for your kind review. I hope we see you and your family again, under less trying circumstances.
Regards,
Adrian

Abode Africa
Bennie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Well equipped, beautiful place with lovely view.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed toegerus, pragtige plek met 'n lieflike uitsig.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe5504b5fc76aac8bca420b8d30bccc1d97bca0e08d1603d91c6f920c9ee678894a7c081a2ce5ec0ae79ec23cbbbfaa6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 18 Clam Road Nautica 604 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.825145718867 18.47949793006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang