Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abode Africa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Melissa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Blown away! What an absolutely amazing experience! The apartment is beautifully and tastefully decorated and the attention to detail was carefully thought out. It is warm and cosy and the little extra touches really made us feel like VIP guests. We were there in the middle of winter with bad weather and we were so comfortable that we were happy to stay inside. Amazing couch, plush blankets and bedding, it was a wonderful winter getaway! A big thank you to Kelly for being super attentive and making us feel right at home! Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Netjiese, pragtige plekkie. Netjies, skoon, stylvol maar bietjie klein en beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

My partner and I were there two weeks ago for a weekend. We had an awesome, peaceful time. The apartment is very beautiful and well thought out. The views are spectacular. The only thing we noticed is there's a foul smell coming from the vent. It seems to be from the one toilet that is on the side of the main bedroom. Other than that, we'd go there again. My partner actually asked me to marry him in the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Baie netjies en pragtige uitsig. Die woonstel is baie kleiner as wat ek verwag het. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 2 mense. Vir my persoonlik was die plekkie beknop vir 4 mense. Stoep ook kleiner as verwag. Die straat voor die woonstelblok is 'n vreeslike besige straat en jy sukkel om oor te kom na die strand toe. Die woonstel self is pragtig en keurig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grezelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Cuteste plekkie in die Kaap. Beste fasiliteite! Mooi uitsig. Netjies, skoon en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeliade T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Perfect holiday destination. Fabulous place, magical location and views - right on the beach, close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pest Control Specialists West Coast J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Aangenaam Modern. Abode Africa se woonstel was onlangs met die nuutste moderne kombuis kaste en badkamer verbeter. Die hele woonstel was regtig van hoë gehalte uitgerus en toegerus, daar is selfs 'n Nespresso masjien. Die uitsig is asemrowend mooi! Ongelukkig was daar 2 probleempies: 'n kokkerot infestasie in die kombuis waarmee ons gesukkel het maar ons het dit onder Kelly se aandag gebring en sy het ons verseker sy gaan werk maak daarvan sodat die volgende gaste nie die probleem het nie. Die ander probleem was met die nuwe bad se 'prop', dit wou nie dreineer nadat ons gestort het in die bad-stort nie maar Kelly het gesê sy gaan dit ook laat reg maak. Ons sou graag 'n matjie tussen die 2 enkelbeddens wou gehad het en vir die badkamers. Verder het ons geen klagtes nie en kan hierdie akkommodasie vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celente E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Baie smaakvol en gerieflik! Gerieflik en baie smaakvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2022

Pragtige uitsig. Ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Dit was baie skoon en het die uitsig vreeslik geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe5504b5fc76aac8bca420b8d30bccc1d97bca0e08d1603d91c6f920c9ee678894a7c081a2ce5ec0ae79ec23cbbbfaa6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 18 Clam Road Nautica 604 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.825145718867 18.47949793006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang