Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above Board

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 15, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 993 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Above Board is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die 16 Mile Estate in Yzerfontein bied. Die eiendom geniet privaat toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar in die opwaskamer net langs die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toegang bied. Gaste kry ook gratis WiFi.

Van die leefarea af lei 'n onderdak-onthaalarea met 'n ingeboude braai wat na die swembad lei. Die huis is toegerus met sonkrag wat krag verskaf aan toestelle, die TV, en ligte tydens kragonderbrekings.

Die landgoed grens aan 'n natuurreservaat, wat ryk is aan voëllewe, terwyl die omliggende area uitstekende fietsryroetes bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Suzanne M
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Nie net 'n mooi huis nie, maar alles wat mens benodig was daar. Die swembad was 'n bonus en het die jong span lekker besig gehou.
Des 2023
Jaco B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, great plek! Wat nie genoem was op die site nie, maar 'n lekker bonus, is die inverter - geen loadshedding beleef nie!
Nov 2023
Altus V
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker en baie lekker estate gewees. Die krag wat heeltyd aan was gedurende load shedding is 'n pluspunt.
Mei 2023
Delmaine L
Gesin met tieners
5.0
Lekker kuierplek, jy sal nie spyt wees nie. Wat 'n lekker plek om jou gesin of vriende te neem. Skoon, netjies en het alles wat jy sal nodig hê vir di...
Sien meer
Feb 2023
Amelia B
Saam met vriende
4.8
Die strand het alles reggemaak! Salige en rustige paar dae by 'n heerlike afpakplekkie, paar treë van die strand. Sielskos!
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 351

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean Front Quay 15, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Above Board het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 993
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 993
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 15, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f40c3c3281f45e5236207b9f2f3933e0279811d9cb40455b6403afaa4b6b21c611958193d6336ce0a28b8cf53814a34f389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 993 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 15 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.337013038934 18.162846313331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang