Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above The Harbour

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.0
Gavin S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Was net net 'n oornag maar sal sekerlik weer kom. Vir die een aand. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Jan FO
Above The Harbour
Dankie Gavin, ons is bly jy het jou tydjie hier geniet!

Annetjie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2023

Heerlik en ontspannend. Dit was so lekker om daar te bly en te kuier saam met die ander gaste. Dit was skoon en binne loopafstand van alles. Die gaste het almal heerlik saam gekuier op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan FO
Above The Harbour
Dit was vir my net so lekker om 'n fantastiese groep gaste saam te hê! Dankie vir die gawe woorde, hoop julle kan weer kom kuier.

Leonard L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Baie bevredigend. Ons het net gaan slaap en dit was okay.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan FO
Above The Harbour
Dankie Len, dit was lekker om jou hier te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jan FO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d09cb8c03ca53ad2aaa169d718b32dc092621874ddb26218f345e0679106ad4abe067bd7d43bc5272f6909f73eeb53c1cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 36 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.181845333609 22.15033764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang