Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Above The Sea is selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Vishoek aan die pragtige Valsbaai-kus. Hierdie uitstekende ligging verseker asemrowende see-uitsigte. Gedurende die winterseisoen, veral tussen Julie en November, kom die walvisse gereeld langs die kuslyn. By geleentheid is tot 7 walvisse op een slag vanuit die sitkamer gesien.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en langs die tweede badkamer is.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Dit het ook 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see, perfek vir skemerkelkies.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Highway 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Above the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe1ff6bc47fbc03ea259476c7f2786b1162e10b7d3395c5d7369f6fac8886d1f1c32dc4d6ffaefbe16509b2e6c648bb9f01d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 50 Highway Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1432358 18.4316711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang