Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abrahamshof

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Abrahams Hof, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Vanaf R9 800 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Abrahamshof is 'n ruim selfsorghuis op 'n wildplaas wat buite Theunissen geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne verblyf wat deur die natuur en diere omring word.

Dié huis het slaapplek vir 18 gaste en beskik oor 6 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het en in die hoofhuis is. Twee slaapkamers en 2 badkamers is in 'n woonstel. Die 6 slaapkamers in die hoofhuis het elk 2 enkelbeddens. Drie van die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, terwyl die ander 3 'n stort het. Die 2 slaapkamers in die woonstel het elk 3 enkelbeddens. Die 1 badkamer is 'n en suite-badkamer, terwyl die ander badkamer gedeel word en elkeen het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n vuurmaakplek. Daar is ook 'n swembad, 'n ruim, omheinde tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 25 verskillende wildspesies. Hierdie verblyf is sowat 4,5 km vanaf Theunissen wat winkels en restaurante het. Welkom is ongeveer 60,7 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 8 Slaapkamers 8 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R30, Plaas Abrahams Hof, Theunissen, 9410, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Theunissen Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 9 800
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R 9 800
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Plaas Abrahams Hof, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c4d008c41ba5a2834e3e7da57a82ae34f244a1e28488b22af62d51efb69c1a47b628a62c5ef9e140c8327ac48d708dc35af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 800 per nag, vir 18 mense R30 Farm Abrahams Hof 9410 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.394320982708 26.671991585965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang