Abrahamskraal Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hestie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Donnie E - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik gekuier, heerlik ontspan.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Donnie. Ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Nathan D - Jun 2024
Algehele gradering
Exceptionally well received.
Rony K - Jun 2024
Algehele gradering
Great spot to stay with family or friends.
Hannes A - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hannes, dit was 'n voorreg om hulle hier te ontvang. Ons waardeer die positiewe terugvoering. Groete,
Willy S - Apr 2024
Algehele gradering
Our one-night stay at Abrahamskraal Guest Farm was peaceful and serene.
Wynand S - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Heerlike aand van sielsrus beleef in die Karoo.
Annette L - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, refreshing, enjoyable.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Annette, it was a delight to host you. We appreciate your positive feedback.
John H - Jun 2024
Algehele gradering
Delightful well equipped farm house.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
John, thank you very much for the positive feedback. It was a pleasure to host you.
Chris V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Groepie bergfiets vriende na 'n 3 dag trap deur die Karoo.
Dolf D - Feb 2024
Algehele gradering
Besondere oornag plaas.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier in die Karoo te ontvang.
Jurgen D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Leré N - Des 2023
Algehele gradering
Abrahamskraal Gasteplaas is 'n ware Karoo ervaring! Moet dit nie mis nie!
Anne C - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet. Safe. Well-equipped. Beautiful sunsets.
Riana G - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet.
Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Elizna,
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus weer vir ons.
Rohan K - Apr 2023
Algehele gradering
Great location, 30 km from Prince Albert.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Rohan, we appreciate your positive review. We are glad that you enjoyed the time on the farm and the pool swim.
Hannelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf in rustige omgewing.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hallo Hannelie, baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het op die plaas en dat die Karoo sy mooie sonsondergang vir julle gewys het.
Jonathan H - Jan 2023
Algehele gradering
Such a beautiful farm and lovely weather.
Zelda P - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer en mooi omgewing.
Joy-anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Welcomed, lovely farm house stay, peacefulness.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Joy-anne, it was a privilege to welcome you here. We are glad to hear that you enjoyed a peaceful stay on the farm.
Natalie M - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable and unique overnight stay.
Martin A - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek om oor te bly in die stilte en uitgestrektheid van die Karoo.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Martin, baie dankie vir die lekker, positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle die tydjie op die plaas geniet het. Ons sal julle baie graag weer in die toekoms hier wil ontvang.
Faizel M - Des 2023
Algehele gradering
Quite and peaceful.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Nicolette B - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle hier te ontvang.
Inge D - Mei 2022
Algehele gradering
Very considerate.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Inge, we fully understand the situation with the formula for the little one. We hope that we can welcome you here in the near future.
Viki F - Jan 2022
Algehele gradering
Idyllic Karoo stay.
Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Aangename gasheer, lekker verblyf. Plaasatmosfeer op sy beste. Goeie diens.
Liezel F - Des 2022
Algehele gradering
Tipies Karoo. Stil en rustig.
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Het net die Karoo se wind eerstehands ervaar.
Nico V - Okt 2022
Algehele gradering
Weereens skitterend met vriendelike mense.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dit was weereens vir ons 'n heerlike voorreg om julle hier te ontvang.
Nico V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Nico, dit was lekker om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Cara H - Mrt 2022
Algehele gradering
A real home away from home amidst the peaceful stillness of the Karoo.
Lees meerNico V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker in die Karoo.
Annelie V - Jan 2022
Algehele gradering
Sementplaasdam 'n wenner, maar verblyf teleurstellend.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Annelie, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle oor die algemeen lekker gebly het. Jammer dat die akkommodasie nie100% aan julle verwagtinge voldoen het nie, ons sal beslis aandag gee aan die probleemareas.
Ockie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi plek, honger muskiete!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Ockie,
Ons waardeer julle terugvoering en is bly dat julle die verblyf geniet het. Na die welkome reen, na 8 jaar van droogte in die Karoo, het ons tens las van muskiete. maar ons is so dankbaar oor die reen dat ons maar die muskiete verduur.. Hoop julle kon die muskietafweermiddels wat in die kamers is gebruik. Gelukkig verdwyn die muskiete nou dat dit begin koeler raak.
Annebe S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig. Kalm omgewing, netjiese plaaswerf maar afronding en sorg binne die huise kort.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ek neem kennis van die punte waaroor julle ongelukkig is. Ons sal onverwyld aandag gee daaraan en dit oplos.
Wat die verblyf van die jagters betref, toe ek julle navraag ontvang het was die jagters se bespreking reeds bevestig vir die spesifieke eenheid in die Plaashuis en hulle volle betaling gedoen. Dit was dus nie vir my moontlik om hulle te skuif nie, aangesien hulle eerste was en daardie spesifieke eenheid bespreek het.
Christo B - Sep 2022
Algehele gradering
Alles is wel behalwe die bed. Dit kraak vreeslik en die beddegoed is oudmodies.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Christo, ons waardeer julle terugvoering. Ons het aandag gegee aan die probleempies en glo dat dit nou heeltemal opgelos is.
Alycia V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring van die Karoo!
Antoinette K - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering, Antoinette,. Kom gerus weer.
Carina F - Aug 2021
Algehele gradering
Alles baie keurig. Voorsiening gemaak vir alles.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Carina.
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle gou weer op die plaas.
Corlia R - Jul 2021
Algehele gradering
Die stilte is fantasties. Vreeslik koud, maar die lekker kaggel en die vere-duvet maak op daarvoor!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Corlia,
Ons waardeer jou positiewe terugvoering. Ons hoop om jou sommer gou weer hier te ontvang.
Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, baie mooi en vriendelike gasvrou.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit en sal julle graag weer hier wil ontvang in die toekoms.
Hester H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies, wat presies voldoen het aan ons behoeftes. Gaaf, vriendelik en gasvry.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.
Justine R - Jan 2021
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dit was so lekker dat julle tweetjies weer kom kuier het. Dankie vir die lieflike terugvoering. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Courtenay W - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic summer getaway
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Courtenay, thank you for the review. I am so glad that you enjoyed your time on the farm.
Stephen R - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Thorpe E - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker Plekkie.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Elske,
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier kan ontvang.
Wietske V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gerus.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering opreg. Baie dankie.
Kom gerus weer.
Dalene M - Des 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel na 'n lang dag se reis.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Dalene, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons lekker om te hoor dat julle julle verblyf hier in die Karoo geniet het en gerieflik was.
Cj T - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing. Will choose it over and over again.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Cj. We are looking forward to see you again.
Reshma D - Des 2021
Algehele gradering
We stayed for 1 night only, but it was very comfortable.
Vaughan J - Jan 2021
Algehele gradering
Hot but manageable. Quiet. Just what I needed.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Vaughan, Thank you for your positive review. It was an absolute pleasure to have you here at Abrahamskraal. We are looking forward to having you here again. Perhaps when it is a little cooler.
Rozanne E - Des 2021
Algehele gradering
Loved the secluded location.
Megan P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle lekker gebly het hier by ons.
Teresa R - Des 2020
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, ontspannend. Sou vir 'n hele week hier kon bly!
Lees meerSharmane M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, baie dankie!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dis baie lekker om van julle te hoor en dat ook goed om te weet dat julle die Karoonag geniet het. Dankie vir die mooi boodskap, ons hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Zandri D - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, veilig, en 'n definitiewe moet.
Dennis G - Okt 2020
Algehele gradering
Wow!
Nadine C - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful and peaceful perfect stopover.
Marlize M - Aug 2020
Algehele gradering
A wonderful old farmhouse in the Karoo that gave us great comfort and quiet after a long drive.
Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Absolute vrede.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dankie Elfranko. Ons hoop ons sien jou sommer gou weer hier in die Karoo.
Billy M - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker Karooplaasgevoel.
Theresia P - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful, great location for 1 night stay over.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive feedback. It was lovely to have you here at Abrahamskraal.
Anneke V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike verposing in 'n pragtige omgewing, lieflike plaasopstal, met hartlike diens en heerlike kos.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Christel V - Des 2019
Algehele gradering
Oorslaap op pad terug vanaf Kaapstad na Johannesburg.
Neeltje W - Des 2019
Algehele gradering
Kan die stilte aanbeveel.
Mariana D - Des 2019
Algehele gradering
Goed vir die hart en siel.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Mariana. Julle moet verseker weer in die Karoo kom kuier.
Liezel R - Jun 2019
Algehele gradering
'n Lieflike plek met 'n vriendelike en rustige atmosfeer wat 'n mens dadelik tuis laat voel!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Beste Liezel,
Dis lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier in die Karoo.
Groete,
Abrahamskraal Guest Farm
Cara H - Mei 2019
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed a relaxing stay at the Farm Cottage accommodation.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Cara, we really appreciate your positive review. Glad to hear that you enjoyed your visit to the Karoo. We hope to see you again in future.
Tertia S - Jan 2019
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Tonia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering, Tonia, en ons hoop dat julle sommer gou weer kan kon kuier in die Karoo.
Elisbe N - Feb 2019
Algehele gradering
Most enjoyable one night stay with comfortable beds after a long journey.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dear Elisbe,
Thank you very much for the positive feedback. It was an absolute pleasure to have you here at Abrahamskraal. We hope to see you again in future.
Christelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Stil en rustig op die plaas.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Dis lekker om te hoor dat julle die tydjie in die Karoo geniet het. Kom kuier gerus weer.
Emiel N - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Emiel, dankie dat julle teruggekom het om weer hier by ons te kom oorbly. Dit is vir ons baie spesiaal.
Paul B - Des 2018
Algehele gradering
Op 'n blitswarm Karoodag het ons in 'n ruim kothuis lafenis gevind.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Werner. Kom maak gerus weer 'n draai hier in die Karoo.
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
'n Heerlike Karoo-ervaring.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus terug na Abrahamskraal.
Jan T - Nov 2018
Algehele gradering
Mooi, gemaklik en baie vriendelike verblyf!
Jaco O - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Jaco. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Ester L - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Ester, ons is baie bly dat julle julle verblyf hier by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en hoop dat julle sommer gou weer hier 'n draai sal maak.
Marissa E - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Marissa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms hier in die Karoo.
Wilmar V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en waarde vir geld.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Wilmar,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat jy jou verblyf hier geniet het. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Leon S - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker rustige plek om alleen of met familie en vriende oor te bly.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Leon,
Baie dankie vir die vriendelike, positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en om julle hier te ontvang.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms by Abrahamskraal.
Pierre F - Des 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
M C - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte Karoo sterrehemel and stilte.
Robert K - Des 2017
Algehele gradering
Warm, wind en vreedsaam.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Beste Robert,
Ons waardeer jul baie positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle weer hier in die toekoms.
Groete,
Hestie
Paul V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike, rustige atmosfeer in Karooliefde omvou.
Lees meerAbrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Paul,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te ontvang en ons sien uit daarna dat julle terug kom na Abrahamskraal.
Joe E - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Joe,
Dit is lekker om te hoor dat julle die Karoo en die sterre geniet het. Baie dankie vir die fantastiese terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Henning G - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en rus vir jou siel.
Peet E - Aug 2017
Algehele gradering
Presies soos die prentjie in ons kop - Karoo huis met kuierstoep!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Beste Peet,
Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle die kort besoekie aan Abrahamskraal geniet het. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer hier te kan ontvang.
Groete,
Johan en Hestie
Andre N - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowend en oorweldigend!
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Marelise,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang. Ons waardeer julle positiewe terugvoering opreg. Ons sien uit daarna dat julle sommer gou weer hier kom kuier.
Arthur J - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, maar net te kort.
Elsie M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hallo Elsie
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms hier by Abrahamskraal ontvang.
Groete
Hestie
Anneri W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies in 'n pragtige ou plaashuis, perfek vir diegene wat halfpad Karoo toe moet oorslaap.
Willie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Adel R - Des 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties. Pragtige plekkie gewees en baie netjies.
Abrahamskraal Guest Farm se terugvoer
Hi Adel, Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Geniet julle vakansie. Groete
Floris S - Des 2016
Algehele gradering
Besondere, vriendelike en rustige tyd.
Stephany F - Sep 2016
Algehele gradering
Abrahamskraal vat 'n mens terug in tyd.
Melanie C - Apr 2016
Algehele gradering
Lovely old farmhouse, charmingly decorated.
Lees meerMarius D - Des 2016
Algehele gradering
Stunning, mooi plek en ideaal vir oornag.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang