Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abrahamskraal Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert.

Abrahamskraal bied eenhede met slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste kan die vierslaapkamer-plaashuis, drieslaapkamer-plaashuis of die drieslaapkamer-plaaskothuis bespreek. Die kamers het elkeen of dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het sy eie kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg, 'n privaat ingang en privaat braaigeriewe.

Die gasteplaas het 'n plattelandse damstyl-swembad waaroor die kinders mal sal wees, en gaste kan vuurmaakhout op die plaas koop.

Abrahamskraal is die perfekte oornagstop vir reisigers wat op die N1 tussen die noorde en die suide reis, maar die beter opsie is om langer te bly en te ontspan, of om saam met vriende en familie kwaliteittyd deur te bring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Herman B
Saam met vriende
5.0
Very pleasant stay. Could add insect repellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Johan R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemoedelik en sielsverkwikkend. Ons ervaring was van meet af aan aangenaam. Die eienaars het uitstekende aanwysings gestuur en alles was soos ...
Sien meer
Okt 2024
Ansie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Uitstaande akkommodasie, netheid en gerieflik. Sal altyd daar oornag oppad Kaap toe.
Sep 2024
Donnie E
Saam met vriende
5.0
Wonderlik gekuier, heerlik ontspan. Heerlik gebly, alles net ons verwag het, wonderlike ligging en die stilte was wonderlik.
Jun 2024
Nathan D
Besigheidsreis
5.0
Exceptionally well received. Exceptionally well and warmly received. Well appointed, comfortable stay. Polite and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hestie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abrahamskraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNmFhYzkyLTc5ZWEtNGI1Yi1hMjgxLTA2Y2FlMTZiYWY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 Off the R353 Abrahamskraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.935000705769 21.992644071579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang