Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abries Self-catering Flatlet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abries Self-catering Flatlet is in die voorstad van Centurion geleë. Met uitstekende inkopies en 'n bekoorlike werkende melkery, is Centurion die perfekte balans tussen landelike en kosmopolitiese lewe. Die eiendom is maklik bereikbaar vanaf hoofweë soos die N1, N14 en R21,

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek in die kamer geplaas word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitarea het gemaklike rusbanke, ook rekenaarlessenaar en 'n stoel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, gasstoof, elektriese tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Gaste het beperkte toegang tot WiFi en daar is 'n TV met volledige DStv. Wasgoedwinkels in die nabye omgewing.

Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë in 'n stil doodloopstraat, is beveilig en het onderdakparkeerplek vir jou voertuig. Daar is 3 winkelsentrums naby, en vervoer kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Hierdie eenheid het 'n kragopwekker vir beurtkrag en kan tot 1 uur per dag gebruik word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu-laan 73, Rooihuiskraal Noord x14, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7aaef8646450d7c53e1ffb4ea12778e62cdeff1c787edf8b81d08082f2e4b1c242890e39e28b75245f63c6ee22f5b7e168?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 73 Montagu Avenue Rooihuiskraal North x14 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.876873678779 28.150999944775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang