Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolut Guest Boutique

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie spesiaal. Die gastehuis is baie goed geleë. Vriendelike gasheer en vrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Baie goed toegerus en spesiale moeite is gedoen met die dekor. Die gasvrou is 'n kunstenaar en haar skilderye verleen 'n spesiale atmosfeer. Die ontbyte was heerlik. Kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry Leon
Absolut Guest Boutique
Baie dankie Arina - dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Dit is gaste soos julle wat dit alles vir ons die moeite werd maak. Groete Leon en Annelize

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful accommodation. Friendly host and excellent chef! Thanks everyone. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalil D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Homely and with a unique atmosphere. Thank you for the lovely stay and for making special arrangements for breakfast. That was the best omelette ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Huis weg van jou huis. Hierdie gastehuis is ongelooflik netjies en elke ster werd. Vriendelike gesig wat jou verwelkom. Kan dit beslis aanbeveel. Heerlik geslaap. Het ongelukkig nie die ontbyt geëet nie, aangesien ek ander ontbytplanne gehad het, maar sal beslis volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette T
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Heerlike rustige verblyf! Donovan se ontbyt en vriendelikheid is 'n groot plus! Dan tussen Annelize se mooi kunswerke raak jy weg in 'n ander wereld! Ons het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Superwaarde vir geld met heerlikste ontbyt! Ons sal definitief weer by Absolut Guest gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry Leon
Absolut Guest Boutique
Dit was ‘n voorreg om julle hier by ons te huisves - ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom

Mikhaila N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Comfortable, clean and happy stay. We enjoyed every moment. The owners are very friendly and accommodating. Breakfast every morning was fantastic, and the owner even made my daughter lunch to take to school. All requests were accommodated without hesitation or question. Lovely living space and friendly staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry Leon
Absolut Guest Boutique
It was absolutely wonderful to have such a beautiful family as guests - hugs for Peighton

Pieter B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2021

Vinnig, en vir besigheid. Dit was lekker om by Absolut te kom na 'n lang dag. Die span het baie mooi na my gekyk, dankie vir dit alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henry Leon
Absolut Guest Boutique
Beste Pieter, Dit was lekker om jou hier te he ons sien uit na jou volgende kuier. Groete, Leon en Annelize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9ec8195d62e1bac119a9e50594d327f79b1de1498a0472bdc9e2b555814b7129a010d09954ff0faddcead6dfaf8e7c1402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 095 nouVanaf R1 571 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 85 Akkerboom Street Swartkop 0051 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.868938974512 28.181235760748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang