Absolut Guest Boutique
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henry Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Arina J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Absolut Guest Boutique se terugvoer
Baie dankie Arina - dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Dit is gaste soos julle wat dit alles vir ons die moeite werd maak.
Groete
Leon en Annelize
Ilze E - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful accommodation. Friendly host and excellent chef! Thanks everyone.
Khalil D - Mrt 2024
Algehele gradering
Homely and with a unique atmosphere.
Jakkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou huis.
Mariette T - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf!
Sonja I - Feb 2022
Algehele gradering
Superwaarde vir geld met heerlikste ontbyt!
Absolut Guest Boutique se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om julle hier by ons te huisves - ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom
Mikhaila N - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and happy stay. We enjoyed every moment. The owners are very friendly and accommodating.
Absolut Guest Boutique se terugvoer
It was absolutely wonderful to have such a beautiful family as guests - hugs for Peighton
Pieter B - Nov 2021
Algehele gradering
Vinnig, en vir besigheid.
Absolut Guest Boutique se terugvoer
Beste Pieter,
Dit was lekker om jou hier te he ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete,
Leon en Annelize
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang