Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolut Guest Boutique

Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Vanaf R2 095 R1 571 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en self 'n suiwelplaas.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers. Elke gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.

Daar is 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en sitkamer tot gaste se beskikking. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n elektriese heining in.

Centurion bied talle trekpleisters soos die Irene Suiwelplaas, Zwartkops-resiesbaan, Centurion Mall, Irene Buiteklub, historiese besienswaardighede en die Waterkloof Lugmagbasis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Arina J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiaal. Die gastehuis is baie goed geleë. Vriendelike gasheer en vrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Baie goed toegerus en spesiale moeite...
Sien meer
Jun 2024
Ilze E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful accommodation. Friendly host and excellent chef! Thanks everyone. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Khalil D
Besigheidsreis
5.0
Homely and with a unique atmosphere. Thank you for the lovely stay and for making special arrangements for breakfast. That was the best...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jakkie V
5.0
Huis weg van jou huis. Hierdie gastehuis is ongelooflik netjies en elke ster werd. Vriendelike gesig wat jou verwelkom. Kan dit beslis aanbeveel. Heer...
Sien meer
Mrt 2024
Mariette T
4.8
Heerlike rustige verblyf! Donovan se ontbyt en vriendelikheid is 'n groot plus! Dan tussen Annelize se mooi kunswerke raak jy weg in 'n ander wereld! ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Gaste dink Absolut Guest Boutique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 095
R2 095 R1 571
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9ec8195d62e1bac119a9e50594d327f79b1de1498a0472bdc9e2b555814b7129a010d09954ff0faddcead6dfaf8e7c1402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 095 nouVanaf R1 571 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 85 Akkerboom Street Swartkop 0051 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.868938974512 28.181235760748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang