Absolut Guest Boutique
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
- Vanaf R2 095 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en self 'n suiwelplaas.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers. Elke gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.
Daar is 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en sitkamer tot gaste se beskikking. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n elektriese heining in.
Centurion bied talle trekpleisters soos die Irene Suiwelplaas, Zwartkops-resiesbaan, Centurion Mall, Irene Buiteklub, historiese besienswaardighede en die Waterkloof Lugmagbasis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henry Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
- Gaste dink Absolut Guest Boutique het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akkerboomstraat 85, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang