Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Beach

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties! Absoluut dié beste akkommodasie wat ek nog ooit bespreek het. Wonderlikste gasvrou, alles en nog meer wat nodig is in die eenheid, luuks, perfek geleë. Beslis "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Baie dankie, Denise! Julle is voorwaar ook 5-ster gaste!

Chantel P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

5-star verblyf. Baie skoon, met 'n kombuis om lekker in te kan werk, wat niks kort nie. Dit is soos om tuis te wees, net beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Dankie Chantel. Dit was spesiaal om julle weer te ontvang. Dankie ook aan julle wat, soos altyd, 5-ster gaste was! Dit is vir ons lekker om gaste te ontvang wat die mooi van ons plek kan waardeer.

Estel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Uitstekende verblyf. Die woonstel is pragtig ingerig - gemaklike meubels, smaakvolle dekor, alles wat jy moontlik kan nodig hê - van die kombuis, badkamers tot kamers. Uitstekende gehalte linne en ekstra komberse, liggies vir beurtkrag, goeie wifi. Daar is 24 uur-sekuriteitswag - so mens voel baie veilig. Die amper ononderbroke uitsig van die see vanuit alle kamers is ongelooflik en die strand is letterlik op jou voorstoep. Karien het baie moeite gedoen met inligting en om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Baie dankie, Estel. Julle was voortreflike gaste. Ek is bly julle het lekker gekuier. Tot wedersiens.

Chantel P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Pragtige plek en vyfster-skoon. Ruim, baie skoon, goeie bed linne en vriendelike ontvangs van Chrissie. Ek gaan in 2023 beslis weer daar kuier vir sommer 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Baie dankie Chantel. Jy is ook 'n vyfster-gas. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Vriendelike groete

Hushmeera R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

An absolute treasure. What a pleasure it was to stay at this beautiful unit, felt like home! Well fitted with all the required amenities. Convenient ground-floor unit, with direct access to braai facilities, the pool, secure parking and amazing views of the beach and the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Thank you, Hushmeera. It was an absolute pleasure to host you and your family! You looked after our place as if it was your own.

Clynton C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Awesome place. Great and safe location. Beach literally across the street. Also allows you some quiet time from the beach chaos, especially over the festive season. Apartment very spacious. Would have loved TVs in all rooms. No aircon which is a downside but I guess that's a building policy as they might not want to take away from the awesome building. We overall loved the apartment and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karien
Absolute Beach
Dear Clynton, it was lovely to have you and your family. Thank you also for the suggestions. Have a most marvellous year. Kindest regards, Karien

Herman D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie luuks en perfekte posisie! Die beste is om dit self te beleef, alles was perfek en dan nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Baie dankie Hermann. Waardeer jou mooi woorde oor ons plek. Moet sê, ons geniet dit net so baie as ons daar is. Hoop om julle weer eendag te ontvang. Groete Karien

Elra S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Luxury, well-equipped holiday accommodation. We would highly recommend Absolute Beach for a relaxing stay. Well equipped with everything needed to make your stay enjoyable. Interior decoration is tasteful done and speaks of quality. The location is perfect and bad weather days didn't bother us at all because the most beautiful view was still there to enjoy from the sheltered terrace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Absolute Beach
Thank you, Elra. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc75dd0c2f4e996a540fe2a0153d03d2b01dbe5ae0256000d64124e25eb98413537a7b850dc8aa50b55b58eabaa524ff6bf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 750 nouVanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 36 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12404 18.83172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang