Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Bosch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wynand V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice stay! Everything we needed! Thank you! Incredible stay. We had an event in Stellenbosch and the location and freedom of movement allowed for all our arrangements to work out smoothly. Truly accommodating and efficient communication whenever I contacted Lize-Mari. Value for money and everything exactly as advertised. The rooms were clean and well set up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Baie oulike plekkie. Lekker naby Stellenbosch Mediclinic en wynplase. Nie regtig stapafstand van die dorp self af nie. Pragtig skoon met oulike ekstratjies. Self definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lieflike selfsorg eenheid in Die Boord. Sal absolute Bosch enige tyd aanbeveel. Goed geleë, veilig, netjies, maklik bereikbaar. Liza-Mari ontvang jou vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Eenheid is knus en smaakvol ingerig met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike vriendelike ontvangs, rustig en skoon. Baie lekker gebly! Vir seker nou my blyplek elke keer wat ek Stellenbosch besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelzya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cozy. Comfortable. Very neat and clean with friendly staff. Very pleasant and worth the money. Appreciated all the help from the host and would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ontvangs. Rustige omgewing. Netjies en veilig. Baie goed ontvang. Netjies en veilig. Rustige omgewing en naby aan die sentrale gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvry, warm, 5-ster. Baie lekker gebly. Diens, netheid, skoonheid onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Puik in alle opsigte. Baie lekker gebly. Baie netjies. Elke dag kamer gediens. Ontbyt is ook beskikbaar. Parkering veilig agter geslote hek onder dak. Baie vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza-Mari
Absolute Bosch Guest House
Baie dankie Anna-Maria vir jou 5-ster resensie. Dit was 'n plesier om jou hier te hê en hopelik sien ons jou gou weer.

Mokgadi M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Peaceful. Value for money. I got more than I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jozette D
1 nag
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Ideaal geleë vir my wat by die Winelands Mediclinic moes inboek. Ook naby restaurante en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a4638ff0a15641aa35ca34087e4e2ecb882f0fa869e3564edb4c293c68099a2a370499a6129bbf87b880c746004e5e23761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang