Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Bosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Absolute Bosch Gastehuis kombineer gerief, ligging en sjarme, om gaste se verblyf in Die Boord in Stellenbosch 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers of 'n selfsorg-suite. Elkeen van die gastekamers het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Hierdie Executive Suite het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en 'n privaat patio in.

Gaste kan die gemeenskaplike tuin en plonspoel geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke.

Absolute Bosch Guest House is gerieflik naby die Winelands Medi Clinic, Ortopediese Hospitaal en plaaslike laer- en hoërskole geleë. Dit is maklik om in Stellenbosch rond te kom en na die omliggende gebiede te kom, want die gastehuis is minder as 400 m vanaf die R44, wat gaste met die N1 en N2 verbind, asook Dorpstraat, wat mens direkte toegang tot die sentrum gee. van Stellenbosch.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Carmen N
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld! Baie oulike plekkie. Lekker naby Stellenbosch Mediclinic en wynplase. Nie regtig stapafstand van die dorp self af nie. Pragtig skoon ...
Sien meer
Sep 2024
Liezl F
Gesin met tieners
5.0
Lieflike selfsorg eenheid in Die Boord. Sal absolute Bosch enige tyd aanbeveel. Goed geleë, veilig, netjies, maklik bereikbaar. Liza-Mari ontvang jou ...
Sien meer
Aug 2024
Aj V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike vriendelike ontvangs, rustig en skoon. Baie lekker gebly! Vir seker nou my blyplek elke keer wat ek Stellenbosch besoek.
Jul 2024
Kelzya S
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy. Comfortable. Very neat and clean with friendly staff. Very pleasant and worth the money. Appreciated all the help from the host a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Marlene S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ontvangs. Rustige omgewing. Netjies en veilig. Baie goed ontvang. Netjies en veilig. Rustige omgewing en naby aan die sentrale gebied.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Bosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a4638ff0a15641aa35ca34087e4e2ecb882f0fa869e3564edb4c293c68099a2a370499a6129bbf87b880c746004e5e23761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang