Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Castillo

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Absolute Castillo
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joan J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

'n Pragtige plek, ideaal vir 'n oornag in Riebeek-Kasteel.

Wat 'n heerlike blyplek! Absolute Castillo was die laaste stop van ons maand-lange toer. Alles is skoon en die kamer is groot en ruim. 'n Mens kan sien dat die keurige detail die van 'n kunstenaar is. Om nie te praat van al sy werke nie. Stapafstand vanaf die winkels.

Jeanne S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Excellent stay. Highly recommend.

The room is comfortably sized and comfortable. Attention to detail and privacy. Very well organised and equipped. Extremely clean and neat. I would definitely go back again.

Louié K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louié K

Heerlik gebly in 'n karaktervolle kamer!

Alles was met aandag aan detail in die kamer beskikbaar. Die kamer was gerieflik en prakties ingerig, en die dekor het dit knus gemaak.

Andrew A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

Friendly good value for money.

The hosts were welcoming and friendly. The room was clean, comfortable and well-appointed.

Helonet T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helonet T

Pragtige kamer en vriendelike eienaar.

Het baie lekker gebly, die kamer is pragtig gemeubileer en het alles wat nodig is. Sal beslis weer kom. Eienaar baie vriendelik.

Eveline M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline M

Was baie lekker.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was pragtig en die bed het heerlik geslaap.

Thinus R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus R

Very pleasant.

Very nice, hostess very friendly and helpful.

Alet V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V

Heerlik .

Ons kamer was baie mooi ingerig en heerlik warm en gesellig.

Arno B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

Briljant.

Ja, dit was 'n heerlike ervaring met plattelandse gasvryheid.

Genene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genene S

Ons kuier was kort, baie gemaklik, rustig en sonder enige uitdagings.

Baie lekker gebly. Ria het ons gul ontvang. Die plek is uiters kleurvol en smaakvol en die kamer was pragtig. Bed en beddegoed kraakvars, kompleet met muskietnet. Alles presies waar mens dit soek. Selfs vars vruggies, yskoue water in die yskas, koffie, tee en 'n bietjie sherry vir 'n ''sundowner''. Lugreëling was uiters welkom. Riebeek se son staan partymaal in die somer botstil! Dankie Absolute Castillo, ons kon ons kleinseun se skoolkonsert terdeë geniet en lekker slaap!

Absolute Castillo se terugvoer

Baie dankie, Genene. Ons is bly julle het alles geniet. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Absolute Castillo
Marina N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N

Lieflike kamer.

Gemakilike en moderne verblyf. Ons het heerlik oorgebly.

Nicole T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T

Perfect accommodation with an amazing host.

We thought we were to arrive at 14:00 but ended up needing a later check in, we were so well accommodated even going out at night and it was easy coming in and out.

Kira N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kira N

Oulike geriewe met ongelooflike mooi kuns.

Ons het 'n baie aangename kort kuier gehad. Baie mooi geriewe en vriendelike mense. Kons in die tuin sit en het swembad gebruik! Dankie.

Hedwig L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig L

Uitstekend.

Baie lekker geslaap. Kan doen met 'n TV.

Niel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Uitstekende ervaring.

Die historiese portrette aan die mure vorm 'n pratige kontras met die moderne geriewe. 'n Ekstra lekkerte was die lui van die kerkklokke Sondagoggend en die hoenderhaan wat kliphard probeer het om die son op-gekraai te kry. Nostalgies.

Heinz B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz B

Was baie lekker.

Was by fietsren vir die naweek.

Erika S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Fantasties.

Pragtige plek. Baie netjies en baie vriendelik. Kan die plekkie aanbeveel vir enigeen wat rustig wil kuier.

Nelda R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda R

Alles in plek, rustige omgewing, swembad en lugversorger was 'n welkome aanwins!

Swembad op kamer se drumpel is 'n groot pluspunt, sou dit wel skoner wou hê.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lesley-ann C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley-ann C

Dit was baie lekker.

Die mense is baie vriendelik. Jy word met ope arms verwelkom. Die kamers is absoluut pragtig. Die omgewing is ook baie rustig.

Marlene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Stil en rustig.

Baie mooi en luuks. Smaakvol gemeubileer. Mooi kunswerke. Lieflike buite area, buitekamer.

Charlene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Dit was heerlik.

Die eienaars se gasvryheid het ons so laat tuis voel.

Mariaan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Vriendelike gastehuis wat jou baie gou baie tuis laat voel.

Ons het so lekker gekuier. Baie baie sentraal en mens kan stap na die naaste restaurante toe. Vriendelike diens en die kamers was ongelooflik skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Marissa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S

Een aand het twee geword.

As die opsomming nie vir jou genoeg sê nie, dan moet jy self gaan loer. Ons het so tuis gevoel!

Maleen D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleen D

Ongelooflik lekker gekuier. Die klem op klein dingetjies om die kuier gemaklik te maak was verrassend.

Ons was vriendelik ontvang (al was ons heeltemal te vroeg). Sal hulle vir seker enige tyd aanbeveel en weer daar gaan kuier. Ons is net spyt dat ons net een nag geboek het!

Erna D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna D

Rustige atmosfeer.

Ons is baie goed verwelkom en het gewys hoe alles werk. Baie vriendelike mense. Ons sal weer daar wil gaan bly as ons die geleentheid kry.

Jacques F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F

Lekker stil omgewing weg van verkeer.

Effe weg van eetplekke as jy verkies om te stap, maar stap is ook gesond en ons het dit geniet.

Koos V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Baie lekker.

Lekker geslaap en vriendelike mense.

Esna T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna T

Was net die regte plek vir n vinnige wegbreuk

Ons het heerlik hier gebly. Eenheid was skoon en netjies.

Koos T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos T

Absoluut uitstekend!

Sien sterre.

Ben S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Absoluut fantasties

Fantastiese gasvrou en gasheer. Baie netjies, modern en 'n fees vir die oog.

Ann Labuschagne L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann Labuschagne L

Skoon. Stil. En so lekker.

Blom. Sjampanje. Vrugte. En julle vriendelikheid uit die boonste rakke. Dankie vir 'n heerlike kuier.

Absolute Castillo se terugvoer

Ann, dit was heerlik om julle hier te he. Ons het lekker gesels en ons hoop om julle weer te kan welkom heet hier by ons. Groetnis, Dries en Ria.

Absolute Castillo
Dorie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorie F

Felt like home away from home.

We were moved to a room downstairs, which enabled us to have seating outside at the pool. The warmth and friendliness was lovely.

Grietjie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Baie rustig en veilig.

Pragtige unieke plek met vriendelike mense.

Schalk S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S

Baie gemaklik en modern. Kort wel 'n TV.

Dit baie geniet. Sal weer kom kuier.

Jolanda H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda H

Pragtige kamers en rustige omgewing.

Pragtige kamers, baie skoon en netjies. Rustige omgewing. Aandag gegee aan daai ekstratjies wat verblyf net nog meer aangenaam maak. Baie dankie.

Ingrid L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

Pragtige plek midden in die dorp.

Baie mooi ingerigte kamer, jy kan van daaruit die hele dorp verken! Vriendelike ontvangs en alles voorhande.

Suzette M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Pragtige, skoon, heerlike plek om te bly!

Baie dankie vir 'n heerlike oorbly in jul pragtige, rustige dorpie!

Pc J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc J

Vriendelik en professioneel.

Gerieflik en sentraal geleë in Riebeeck Kasteel met voldoende parkering, goeie matrasse en mooi skilderye teen die mure.

Absolute Castillo se terugvoer

Baie dankie Pc, ons het julle geniet en jul is welkom om weer te kom kuier.

Absolute Castillo
Marie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

100% tevredenheid.

Sal definitief weer daar oorbly, indien ons die omgewing besoek! Baie dankie!

Pat C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat C

Baie sentraal, absoluut professioneel met 5-sterdiens.

Sien sterre.

Rozelle O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle O

Absoluut fantasties!

Ek is ongelooflike tevrede met die onmiddellike terugvoer en professionaliteit. Wel gedaan!

Absolute Castillo se terugvoer

Baie dankie Rozelle. Ons hoop om julle weer te sien. Groetnis, Ria.

Absolute Castillo
Daan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Hoogs aan te beveel. Uitstekend.

Absolute Castillo se Dries en Ria het absoluut aan ons verwagtinge voldoen. Dit was nou uithaler gasvryheid en 'n heerlike ervaring.

Marieta V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Heerlik en veilig gebly in gemaklik en goed toeruste gastekamer.

Heerlik gebly in Absolute Castillo - hartlike ontvangs en kamer was gerieflik en keurig gemeubileerd met alles wat nodig was. Sekuriteit goed. Romantiese hoekbad in kamer baie ontspannend. Dankie Ria en Chris.

Anette D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette D

Absoluut fantasties.

Diens baie goed, plek baie netjies en skoon. Sal weer gaan.

Marissa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V

Heerlik en gemaklik.

Heerlik gebly, baie netjies en skoon, sal vir seker weer gaan.

Absolute Castillo se terugvoer

Baie dankie Marissa, ons hoop ons kan jul weer in die toekoms verwelkom!
Vriendelike groete,
Ria

Absolute Castillo
Johannes L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Relaxing and comfortable.

Friendly reception, clean comfortable room, loved the bath oil and an optional glass of sweet wine! Beautiful venue. Good advice from owner when we left.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en gerieflik.

Friendly reception, clean room, loved the bath oil and optional glass of sweet wine! Beautiful venue. Good advice from owner when we left.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Absolute Castillo se terugvoer

We enjoyed hosting Johannes & Stefan and would like to welcome them back again.

Absolute Castillo
Michele N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N

Rustige wegbreek.

Pragtige dekor in kamer, perfek vir 'n wegbreek saam met jou lewensmaat. Baie gasvry gewees. Sal verseker weer gaan.

David C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Netjies en gemaklik.

Verblyf was baie goed. Netjiese plek en omgewing. Sal baie beslis weer hierdie plek besoek as geleentheid daar is. Aanwysings na verblyf was bietjie vaag aangesien die GPS nie Roosstraat wou herken nie.

Irma C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma C

Skep weer asem.

Dit is 'n pragtige plek met 'n rustige atmosfeer. Al wat die kamers dalk kort is 'n TV.

Alinda P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda P

Rustig.

Baie skoon en still - sal weer terug.

Andries N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N

Modern en gerieflik.

Lekker sentraal geleë. Netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Absolute Castillo se terugvoer

Beste Marie,

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer vir 'n rustige wegbreek.

Groete,
Ria

Absolute Castillo
Jeanne V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Die kamer was pragtig met karakter met al die portrette.

Al die nodige geriewe was daar en dit was wonderlik om 'n yskassie en haardroër in die kamer te hê. Ria was baie vriendelik en hulpsaam.

Jenny D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

Lovely, friendly accommodation.

Ria is a great hostess, friendly, helpful and very accommodating. Our room was fabulous and the house is perfectly situated, we walked everywhere - even to and from the restaurant in "town" for our dinner! We'll definitely go back!

Daubert V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daubert V

Baie rustig.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Lynn D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn D

Aangenaam, gerieflik en rustig.

Baie vriendelik, akkommoderend, goeie ligging, skoon, netjies en baie rustig. Ons was baie beïndruk met die "detail" soos beskuitjies, gegeurde water en die waaier wat vir ons aangesit was.

Johnny K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny K

Die verblyf is modern en netjies.

Die verblyf is goed: oorweeg om iemand te kry om asblikke leeg te maak op 'n daaglikse basis, oorweeg 'n TV, oorweeg meer privaatheid in die omgewing van die swembad , die gasheer en vrou was aangenaam.

Absolute Castillo se terugvoer

Beste Johnny,

Baie dankie vir jou voorstelle. Ons het spesifiek geen TVs nie - dit help met 'n wegbreek wat stilte en rustigheid bied. Ons werk tans aan 'n hoër heining met rankplante tussen ons en die bure.

Vriendelike groete,
Ria

Absolute Castillo
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 9, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c1084ce0ec66e223c9c19f55e0af3bb7fca3f4f730e89730dcb06d0406e3e27a157d240d3f49d06abc4454ffc713752c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 9 Roos Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383711895695 18.899743679894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang