Absolute Cornwall
- Kapasiteit: 32 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwall-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Absolute Cornwall is 'n gesofistikeerde B&B in Oos-Londen. Ons unieke ligging is gerieflik na aan restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe. Die eienaars verwelkom jou graag by hul gesofistikeerde B&B in Oos-Londen. Absolute Cornwall is welbekend vir hul warm en vriendelike diens en die akkommodasie spog veral met 'n ontspanne atmosfeer.
Die ruim dubbelkamers met en suite-badkamers is pragtig toegerus met gehalte-linne en afwerkings. Daar is 'n stort, wasbak, toilet, TV met eie DStv, teeskinkbord en ketel, eie ingang, afstandbeheer-toegang en parkeerplek op die perseel.
Die B&B-eenheid is onlangs opgeknap om veilige parkeerplek en afstandbeheer-toegang aan alle gaste te bied. Al die kamers het privaat ingange.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Cornwall-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Absolute Cornwall het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwall-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: