Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Farenden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Absolute Farenden
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Natalie E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie E

Baie lekker oorgebly, baie veilige parkering.

Baie lekker, alles mooi skoon en netjies. Die enigste probleem is dat daar gaste is wat in die kamers rook en die rook trek gang af in jou kamer in. Maar buiten dit, definitief die moeite werd om daar te bly.

Michelle T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Rustige, skoon, mooi plek om te oornag.

Baie gerieflike plek naby Loftus en pragtige uitleg. Ons sal julle definitief weer in die toekoms gebruik. Ons was baie goed gehelp en almal op die perseel was vriendelik.

Lizan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan S

Wonderlik!

Dit was 'n heerlike ervaring. Sal beslis weer daar bly.

Michelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Skoon, netjies, modern, veilig en vriendelike diens.

Ja, definitief lekker gebly.

Niel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Perfekte ligging. Loopafstand na Loftus. Veilige area.

Kamer was netjies en skoon. Sal weer by Absolute Farenden oornag.

Rina O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Veilig, skoon en netjies.

Verblyf wat vroeër as inboektyd beskikbaar en skoon en netjies is. Baie naby aan Loftus en mens kan veilig soontoe loop in die aande.

Lizelle J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle J

Dit was weereens gaaf en sal beslis weer daar aandoen.

Rustige kompleks en het veilig gevoel daar.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Lizelle, ons is bly julle het ons weer so vinnig besoek en sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete Gary

Absolute Farenden
Jessica R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica R

Gerieflik.

Verblyf was fantasties geleë. Kaner kon skoner wees, het 'n slegte reuk gehad, daar was 'n gaatjie in die beddegoed en geen paslaken.

Lee-anne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne M

Unforgettable stay, thank you.

Very neat, great customer service.

Eurika O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Vriendelike diens, veilig en netjies.

Baie veilig, netjies en vriendelike diens.

Thinus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Niks foute nie.

Naby aan Loftus, netjies en veilig. Goeie waarde vir geld.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Thinus, eks bly julle het die verblyf geniet en alles in orde gevind.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Rina O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Gemaklik, skoon en perfekte ligging.

Ontvangs was baie vriendelik. Hy het ons op datum gehou i.v.m. die sluiting van paaie vir die Springbok rugbywedstryd. Perfek geleë en binne loopafstand van Loftus. Kamers was skoon en baie gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly!

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Rina, baie dankie vir die goeie terugvoer. Eks bly ek kon julle uithelp met die verkeersreelings. Sien julle binnekort weer.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Johan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Gerieflik en gemaklik.

Diens was goed en verblyf is regtig van goeie gehalte. Sal verseker weer 'n draai maak.

Absolute Farenden se terugvoer

Dankie Johan, Ons is bly julle het die diens en verblyf geniet. Sien julle met die volgende groot wedstryd.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Les M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les M

Heerlik gerus en gekuier.

Baie netjies, staff is vriendelik. Mooi skoon en veilig. Sal definitief aanbeveel. Gaan ook definitief weer daar bly as in Pretoria is. Loopafstand van Loftus.

Tersia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Absoluut fantasties.

Baie stylvol en netjies. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal weer gaan.

Eurika O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Modern en netjies.

Baie netjiese, moderne eenhede en veilig.

Rana C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C

Pragtig, veilig en rustig.

Wow wow! Die eenheid was netjies en ruim. Alles waaraan jy kan dink is daar, van skittelgoedwasser tot wasmasjien. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die sekuriteit 100%. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons in Pretoria is.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Rana: Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien. Groete Madalize

Absolute Farenden
Dimitri D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri D

Ruim en skoon blyplek.

Wou oornag ná rugby by Loftus Versveld. My kar daar gelos en binne stapafstand van Loftus en Loftus Park met sy restaurante.

Tanya V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Skoon, netjies, smaakvol en uiters goed toegerus.

Baie naby aan Universiteit van Pretoria, dus ideaal vir ons behoeftes. Sal vir seker weer daar oorbly.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Gary

Absolute Farenden
Sandra P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Oornagplekkie.

'n Flippen nice plekkie! Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het! En loopafstand van Loftus!

Absolute Farenden se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering en ons is bly julle het die verblyf geniet. Groete. Gary

Absolute Farenden
Lizelle J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Rustig, heerlik en skoon.

Heerlik gebly, sal beslis weer daar bly en sal aanbeveel by familie en vriende.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Lizelle, baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien. Groete, Madalize

Absolute Farenden
Jolanda R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Baie lekker en skoon.

Baie goed toegerus. Baie netjies. Huisbak werk nie. Maar oor die algemeen baie goed.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Jolanda, dis lekker om te lees dat julle die verblyf by ons geniet het. Ongelukkig is die huisbak 'n eindelose gesukkel met parte, ens. maar ons maak werk daarvan.
Groete Gary

Absolute Farenden
Cindy L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy L

Netjies en vriendelike diens.

Lekker gebly, was netjies en die diens was vriendelik. Ligging is regtig naby Loftus.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Cindy, dankie vir die terugvoer en ek is bly julle het die ligging geniet so naby aan Loftus. Sien julle met die volgende groot konsert.
Groete Gary

Absolute Farenden
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Heerlik!

Die eenheid is baie netjies. Dit lyk net soos op die foto's. Lekker loopafstand vanaf Loftus. Sal vir seker weer boek.

Absolute Farenden se terugvoer

Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang en dankie vir die foto kommentaar Ansie.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Christiaan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Veilig en goed geleë.

Gemaklik met alles wat besoekers kan nodig kry.

Daléne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daléne M

Gerieflik naby ambassades, winkels en eetplekke.

Baie skoon en netjiese geriewe. Vriendelike en behulpsame personeel. Veral die sekuriteitswag wat ook sommer as portier opgetree het. Die enigste klagte is dat die hysbak nie gewerk het nie. Dus swaar bagasie moes met die trappe opgedra word. Baie goeie fasilitiete en baie goeie diens.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Dalene, dankie vir die terugvoer en die hysbak is beslis 'n probleem. Dit is ongelukkig buite ons beheer, aangesien die nodige parte van oorsee moes kom en die maatskappy het intussen toe gemaak. Waar ons kan probeer ons sommer self help met bagasie en hopelik het ons binnekort 'n antwoord op die hysbak se toekoms.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Sorita G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita G

Baie mooi, skoon en netjies.

Mooi, skoon en netjies. Elke dag ons kamer so mooi skoongemaak. Ruim kamer. Veilige plek.

Adri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Uitstekend diens en kry baie meer as wat jy voor betaal. Baie veilig in 'n netjiese deel van die stad.

Was uiters verras oor die spasie van die woonstelle. Sekuriteit van die beste wat ons nog gesien het. Vriendelike en hulvaardige ontvangs. Sal beslis weer daar bly.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Adri, dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry en motiveer my span net nog meer om hul beste te gee. Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Gary

Absolute Farenden
Wimpie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Baie lekker en netjies.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie skoon en netjies.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Wimpie
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het die verblyf geniet en natuurlik bly dat die Bokke ook gewen het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Michiel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S

Skoon en uitstekende ligging.

Ek was aangenaam verras met die ruimte en netheid van die kamer. Geriewe is volledig. Selfs 'n skottelgoedwasser!

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Michiel
Ek is baie bly dat julle aangenaam verras was met ons kamers en dat julle die verblyf geniet het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Suzette M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Vir ons vergadering was dit ideaal geleë om die verkeer te counter. Baie netjies ingerig met eg SA kreatiewe dekor - hou baie daarvan.

Sien sterre.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Suzette
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir Absolute Farenden 'n resensie te doen. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dat julle logistieke reelings makliker gemaak was. Sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Gary
Algemene bestuurder

Absolute Farenden
Gloria V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria V

Moet net nie in kamer 115 bly nie, want dis naby die hek, die mense lawaai as hul uit die motors klim en die musiek is hard en die hek pla 'n mens as dit kort-kort oop gaan.

Sien sterre.

Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Was die perfekte kamer, baie netjies, lekker ruim.

Die kamers is ideaal, baie lekker ruim en hou van die yskas en klein kombuisie. Sal vir seker weer daar oorbly en aanbeveel.

Absolute Farenden se terugvoer

Middag Mnr,
Baie dankie vir die uitstekende resensie en sien uit om u weer te verwelkom.
Groete,
Gary,
General Manager

Absolute Farenden
Johan M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie mooi.

Dit is baie mooi en netjies.

Robert J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J

Love the rooms and the comfort.

Very nice place to stay and affordable. Close to Loftus, just what is needed for a stay over for a game. Loved it.

Mariana S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Moderne skoon goedgeleë verblyf en vriendelik diens.

Ons het ons verblyf by Absolute Farendum baie geniet. Die eenhede was silwerskoon en baie gerieflik. Stapafstand na Affies en die Afrikaanse Meisieskool waar ons 'n Sportdag gehad het. Marie by die onvangs was baie vriendelik. Ons het sommer tuis gevoel. Sal vir almal aanbeveel.

Absolute Farenden se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike verwysing dit is 'n groot voorreg om julle hier te hê.

Absolute Farenden
Neil R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R

Dit was netjies en gerieflik.

Die plek is maklik om te kry en dis redelik sentraal geleë in die stad. Dis baie netjies en goed toegerus as 'n mens langer as een aand wil bly. Goeie veiligheid, so mens is lekker ontspanne wanneer jy daar bly.

Absolute Farenden se terugvoer

Hi Neil
Baie dankie dat julle by Absolute Farenden gebly het ons waardeur dit baie ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Marie

Absolute Farenden
Nico S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Puik!

Sien asb. die sterre.

David R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Excellent location

Secure property, friendly staff.

Rodney V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney V

Het veilig en tuis gevoel.

Kan asb. braaigeriewe aanbring om 'n vleisie oor die kole te gooi.

Adri V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Waarde vir geld en absoluut fantasties.

Die gasheer was ongelooflik gaaf! Goeie dekor in 'n skoon, onberispelike eenheid! Ons sal dit beslis weer besoek! Veilig parkering, redelik sentraal geleë! Personeel baie behulpsaam! Vyfsterdiens.

Ann C - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C

Absoluut fantasties!

Ons het heerlik gebly by Absolute Farenden. Die verblyf is gerieflik, baie netjies en voldoen aan al die standaarde. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Jolanie W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie W

Good value

It was great - will stay here again.

Maria S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

The place was wonderful.

We were warmly welcomed. The place was clean, safe and very beautiful. We enjoyed our stay-over.

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnDrP0yN8zJusPdEApHsFYUqehGyiaBsjOQZLVrEvg7zzizmmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 396 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749485 28.2205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang