Absolute Farenden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Natalie E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly, baie veilige parkering.
Clayton B - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon, mooi plek om te oornag.
Lizan S - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Michelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, modern, veilig en vriendelike diens.
Suenette S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging. Loopafstand na Loftus. Veilige area.
Rina O - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Lizelle J - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was weereens gaaf en sal beslis weer daar aandoen.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Lizelle, ons is bly julle het ons weer so vinnig besoek en sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete Gary
Jessica R - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Lee-anne M - Des 2023
Algehele gradering
Unforgettable stay, thank you.
Eurika O - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, veilig en netjies.
Thinus V - Aug 2023
Algehele gradering
Niks foute nie.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Thinus, eks bly julle het die verblyf geniet en alles in orde gevind.
Groete
Gary
Rina O - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en perfekte ligging.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Rina, baie dankie vir die goeie terugvoer. Eks bly ek kon julle uithelp met die verkeersreelings. Sien julle binnekort weer.
Groete
Gary
Johan S - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Absolute Farenden se terugvoer
Dankie Johan, Ons is bly julle het die diens en verblyf geniet. Sien julle met die volgende groot wedstryd.
Groete
Gary
Les M - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en gekuier.
Tersia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Eurika O - Mrt 2023
Algehele gradering
Modern en netjies.
Rana C - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, veilig en rustig.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Rana: Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien. Groete Madalize
Dimitri D - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim en skoon blyplek.
Tanya V - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, smaakvol en uiters goed toegerus.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Gary
Sandra P - Feb 2023
Algehele gradering
Oornagplekkie.
Absolute Farenden se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering en ons is bly julle het die verblyf geniet. Groete. Gary
Lizelle J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, heerlik en skoon.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Lizelle, baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien. Groete, Madalize
Jolanda R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Jolanda, dis lekker om te lees dat julle die verblyf by ons geniet het. Ongelukkig is die huisbak 'n eindelose gesukkel met parte, ens. maar ons maak werk daarvan.
Groete Gary
Cindy L - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Cindy, dankie vir die terugvoer en ek is bly julle het die ligging geniet so naby aan Loftus. Sien julle met die volgende groot konsert.
Groete Gary
Ansie V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Absolute Farenden se terugvoer
Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang en dankie vir die foto kommentaar Ansie.
Groete
Gary
Christiaan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig en goed geleë.
Daléne M - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby ambassades, winkels en eetplekke.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Dalene, dankie vir die terugvoer en die hysbak is beslis 'n probleem. Dit is ongelukkig buite ons beheer, aangesien die nodige parte van oorsee moes kom en die maatskappy het intussen toe gemaak. Waar ons kan probeer ons sommer self help met bagasie en hopelik het ons binnekort 'n antwoord op die hysbak se toekoms.
Groete
Gary
Sorita G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Adri D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend diens en kry baie meer as wat jy voor betaal. Baie veilig in 'n netjiese deel van die stad.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Adri, dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te kry en motiveer my span net nog meer om hul beste te gee. Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Gary
Wimpie G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Wimpie
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ek is bly julle het die verblyf geniet en natuurlik bly dat die Bokke ook gewen het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder
Michiel S - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en uitstekende ligging.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Michiel
Ek is baie bly dat julle aangenaam verras was met ons kamers en dat julle die verblyf geniet het.
Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Gary
Algemene bestuurder
Suzette M - Jul 2019
Algehele gradering
Vir ons vergadering was dit ideaal geleë om die verkeer te counter. Baie netjies ingerig met eg SA kreatiewe dekor - hou baie daarvan.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Suzette
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir Absolute Farenden 'n resensie te doen. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dat julle logistieke reelings makliker gemaak was. Sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Gary
Algemene bestuurder
Gloria V - Jun 2019
Algehele gradering
Moet net nie in kamer 115 bly nie, want dis naby die hek, die mense lawaai as hul uit die motors klim en die musiek is hard en die hek pla 'n mens as dit kort-kort oop gaan.
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Was die perfekte kamer, baie netjies, lekker ruim.
Absolute Farenden se terugvoer
Middag Mnr,
Baie dankie vir die uitstekende resensie en sien uit om u weer te verwelkom.
Groete,
Gary,
General Manager
Johan M - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi.
Robert J - Jun 2019
Algehele gradering
Love the rooms and the comfort.
Mariana S - Apr 2018
Algehele gradering
Moderne skoon goedgeleë verblyf en vriendelik diens.
Absolute Farenden se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike verwysing dit is 'n groot voorreg om julle hier te hê.
Neil R - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was netjies en gerieflik.
Absolute Farenden se terugvoer
Hi Neil
Baie dankie dat julle by Absolute Farenden gebly het ons waardeur dit baie ons hoop om julle weer te sien
Vriendelike Groete
Marie
Nico S - Aug 2015
Algehele gradering
Puik!
David R - Mei 2014
Algehele gradering
Excellent location
Rodney V - Jan 2014
Algehele gradering
Het veilig en tuis gevoel.
Adri V - Jul 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld en absoluut fantasties.
Ann C - Jul 2013
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Jolanie W - Mei 2013
Algehele gradering
Good value
Maria S - Jul 2013
Algehele gradering
The place was wonderful.
- Kapasiteit: 80 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang