Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Farenden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Angel Joseph Peter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Close to hospital. I needed to be close to the hospital and this was a great choice. I can walk to Muelmed Hospital and it's also close to Loftus Park for shops. The only thing that bothered me is the shower water is only enough for one person; after that, it's cold. We would stay there again. We stayed in the loft; it was cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker oorgebly, baie veilige parkering. Baie lekker, alles mooi skoon en netjies. Die enigste probleem is dat daar gaste is wat in die kamers rook en die rook trek gang af in jou kamer in. Maar buiten dit, definitief die moeite werd om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige, skoon, mooi plek om te oornag. Baie gerieflike plek naby Loftus en pragtige uitleg. Ons sal julle definitief weer in die toekoms gebruik. Ons was baie goed gehelp en almal op die perseel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Dit was 'n heerlike ervaring. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, modern, veilig en vriendelike diens. Ja, definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfekte ligging. Loopafstand na Loftus. Veilige area. Kamer was netjies en skoon. Sal weer by Absolute Farenden oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig, skoon en netjies. Verblyf wat vroeër as inboektyd beskikbaar en skoon en netjies is. Baie naby aan Loftus en mens kan veilig soontoe loop in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Dit was weereens gaaf en sal beslis weer daar aandoen. Rustige kompleks en het veilig gevoel daar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madalize
Absolute Farenden
Hi Lizelle, ons is bly julle het ons weer so vinnig besoek en sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete Gary

Jessica R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Gerieflik. Verblyf was fantasties geleë. Kaner kon skoner wees, het 'n slegte reuk gehad, daar was 'n gaatjie in die beddegoed en geen paslaken.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lee-anne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Unforgettable stay, thank you. Very neat, great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnDrP0yN8zJusPdEApHsFYUqehGyiaBsjOQZLVrEvg7zzizmmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 396 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749485 28.2205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang