Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Farenden

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In die hartjie van Hatfield, Pretoria lê Absolute Farenden, 'n nuwe woonstelhotel wat klas en sofistikasie definieer.

Op korporatiewe vlak is die eiendom naby Ambassades en Pretoria se middestad geleë, waar die meeste van die staatsdepartemente geleë is, insluitend die nuwe Internasionale Aangeleenthede-gebou. Sportgeriewe sluit die Hoëprestasiesentrum, wat aan die Universiteit van Pretoria gekoppel is, en Loftus Versfeld in. Toeriste-besienswaardighede naby die hotel sluit die Uniegebou, Botaniese Tuine, Paul Kruger-plein en die Voortrekkermonument in.

Die eiendom het 40 eenhede, almal ontwerp om ons besoekers 'n huislike atmosfeer te bied en is ruim en gerieflik. Dit is ontwerp met die doel om weg te beweeg van die konvensionele hotelkamer sodat gaste hul eie maaltye in die volledig toegeruste kombuis kan voorberei. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en draadlose verbindings in. Op die perseel is daar 24 uur-sekuriteit met gratis parkeerplek.

Daar is winkelsentrums, banke en verskeie restaurante in die area en ons sal jou help om die regte besluit te neem wanneer jy lekker eet of net 'n wegneemete kies.

Ons wil verseker dat jou verblyf by Absolute Farenden 'n ervaring is wat jy met kollegas en vriende deel en voel dat wanneer jy vertrek jou terugkeer 'n vinnige een is.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Angel Joseph Peter J
Saam met lewensmaat
5.0
Close to hospital. I needed to be close to the hospital and this was a great choice. I can walk to Muelmed Hospital and it's also close...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Natalie E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker oorgebly, baie veilige parkering. Baie lekker, alles mooi skoon en netjies. Die enigste probleem is dat daar gaste is wat in die kamers ro...
Sien meer
Sep 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon, mooi plek om te oornag. Baie gerieflike plek naby Loftus en pragtige uitleg. Ons sal julle definitief weer in die toekoms gebruik. Ons...
Sien meer
Sep 2024
Lizan S
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! Dit was 'n heerlike ervaring. Sal beslis weer daar bly.
Sep 2024
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, modern, veilig en vriendelike diens. Ja, definitief lekker gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Gaste dink Absolute Farenden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 396, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnDrP0yN8zJusPdEApHsFYUqehGyiaBsjOQZLVrEvg7zzizmmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 396 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749485 28.2205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang