Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Safari Guest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig. Diere kom eet by die huis en loop om die huis. Stil. Ons het dit, dit is die moeite werd. Plek is skoon en veilig. Sal enige tyd weer soentoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom. Groete

Francois C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker Bosveld kuier. Ons het ons kuier by Absolute Safari Guest Lodge baie geniet. Die huis was skoon en netjies. Jy kry wat jy sien op die foto's. Dankie aan die gasheer wat seker gemaak het alles is na wense. Ekstra bederf is die daaglikse kuiers van die Bosbokkies, Vlakvarke en Nagapies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Baie dankie, Francois. Dit is 'n riem onder die hart om te verneem ons gaste was tevrede met wat hulle gekry het. Ons strewe is om te alle tye net die beste akkommodasie aan gaste te bied. Sal julle enige tyd terug verwelkom. Groete, Dirk

Ernest D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

A Serene Oasis at Absolute Safari Guest Lodge. Our recent stay at Absolute Safari Guest Lodge was an absolute delight from start to finish. Nestled in the heart of nature, this lodge provided an experience that was nothing short of magical. The first thing that struck me was the tranquillity that enveloped the entire property. From the moment we arrived on September 22nd until our departure on September 25th, we were treated to a serene and peaceful atmosphere that allowed me to truly unwind and escape from the hustle and bustle of everyday life. The accommodation itself was exceptional. The lodge was beautifully appointed with amenities that didn't compromise on the rustic charm of the lodge. The attention to detail was evident in every aspect of the room, from the comfortable bed and tasteful decor to the well-equipped bathroom. It felt like a home away from home, and we looked forward to returning to it after each day's adventures. Speaking of adventures, the lodge's location is ideal for exploring the surrounding natural beauty including KNP. Whether it was going on a safari, hiking through the nearby trails, or simply enjoying a leisurely stroll on the lodge's grounds, there was never a shortage of outdoor activities to indulge in. The staff at Absolute Safari Guest Lodge were exceptional hosts. They were warm, welcoming, and always ready to assist with any request or question. Dining under the starry African sky added an extra layer of magic to the experience. Overall, our stay at Absolute Safari Guest Lodge was a truly unforgettable one. The combination of luxurious accommodation, a serene atmosphere, and the beauty of nature made it a perfect getaway. If you're looking for a place to relax, reconnect with nature, and enjoy a touch of luxury, we wholeheartedly recommend this lodge. I'm already planning our return visit, and we can't wait to experience its charm again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Hi Ernest we really appreciate your review. We always try our best to satisfy our guests. We looking forward to accommodate you in future. Regards Dirk

Melissa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Comfortable, clean, recommended. Thank you, we had a wonderful stay at Absolute Safari Guest Lodge. The accommodation provided everything we needed. I would like to add that the host is an amazing and went out of his way to assist us at all times with any queries that we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Hi Melissa Thank you so much for your kind words, we really appreciate it. We always strive to provide comfort to our guests. Thank you for understanding the TV issue, but unfortunately, lightning is beyond our control. Looking forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Dirk

Pieter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2024

Eienaar moet besluit of hy die huis wil verhuur of self daar woon. Huis het baie potensiaal. Moenie adverteer wat jy nie het nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Nie seker wat jy bedoel met "besluit of hy die huis wil verhuur of self daar bly nie. Mens sal seker nie te alle tye almal kan tevrede stel nie, maar die meeste van ons terugvoer is positief en dit spreek vanself. Jammer as daar iets was wat jy nie tevrede mee was nie. Sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer. Sal ook bereid wees om julle een nag gratis akkommodasie te bied vir dit waarmee jy 'n probleem gehad het. Groete Dirk

Sebastian W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A home away from home. Clean, great layout, a great place to spend a couple of days with the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Thanks Sebastian we always aim to satisfy our guests.

Percy R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Pragtige, goed beplande huis met behulpsame gasheer. Dis 'n wonderlike huis. Ons sal dit definitief aanbeveel. Als was baie mooi skoon en netjies. Alles wat mens nodig gehad het was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Heerlik in die bos! Vreeslik lekker gebly! Als wat mens nodig het, wens ons kon langer gebly het! Al die diere kom groet mens. Sal beslis weer gaan, dankie dat jul jul plekkie met ons gedeel het. Dit was heerlik in die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Heerlik gerus. Pragtige huis in die bos. Baie ruim en volledig toegerus. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Baie dankie vir julle goeie teruvoer Mariska. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is welkom om in die toekoms weer van ons plek gebruik te maak.

Jeanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Baie lekker. Het ons verwagtinge by verre oorskry. Sal 'n afdak vir die braai-area aanbeveel vir wanneer dit reën, andersins het ons 'n heerlike naweek geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Absolute Safari Guest Lodge
Baie dankie, Jeanne vir julle terugvoer. Ons strewe is om ten alle tye net die beste akkommodasie aan gaste te verskaf. Groete, Dirk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosrylaan 2202, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742763aa2ac7ae5ff29741e0ecb16bd6b9524d9fbebc19604310a7fe3dbf147ba40621b14a6be7fc25a0cf7d6d7878ad293e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 2202 Sekelbos Drive Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.346033333333 31.774766666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang