Absolute Safari Guest Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosrylaan 2202, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Absolute Safari Guest Lodge is in Marloth Park geleë wat aan die suidekant aan die Krugerwildtuin grens en slegs deur die krokodilrivier geskei word. Marloth Park is 'n toevlugsoord en wild loop vrylik deur die park.
Verblyf beskik oor 2 dubbelbeddens, 4 enkelbeddens in die boonste solderarea en 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit in; lugversorging, 'n TV met DStv. Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n stoep.
Die naaste toegangshek na die Krugerwildtuin is Krokodilbrug wat sowat 18 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sekelbosrylaan 2202, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Absolute Safari Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosrylaan 2202, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang