Abundance
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Matjesvlei Plaas 14 Erfdeel 34, Calitzdorp, 0122, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Abundance is 'n bekoorlike selfsorghuis sowat 16 km vanaf Calitzdorp, in die asemrowende Matjiesvlei, geleë tussen die Swartberge in die noorde en die Rooiberge in die suide. Die skouspelagtige berguitsigte en absolute stilte maak dit 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek.
Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, asook 'n buitebadkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die buitebadkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en die omliggende uitsigte te geniet.
Die leefarea maak oop op 'n ruim houtdek met buitesitplek, braaigeriewe, 'n boma en 'n jacuzzi wat uitsigte oor die spekboomwoud en majestueuse berge bied. Doendinge in die area sluit staproetes, 4x4-roetes, visvang, voëlkyk, wynproe en fietsry deur die talle skouspelagtige bergpasse in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R62, Matjesvlei Plaas 14 Erfdeel 34, Calitzdorp, 0122, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Matjesvlei Plaas 14 Erfdeel 34, Calitzdorp, 0122, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang