Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abundance

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Schernall D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Fantasties. Sal beslis weer gaan. Die plek se ligging is uniek. Jy kan net buite sit en chill of die swembad of meer geniet met jou boot of enigiets wat op die water kan dryf. Strand en restaurante is skaars 500 m weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martelise L
Kort verblyf
3.4
Des 2020

Ek, my man en 2 volwasse kinders van 20 jaar en 25 jaar was vir so 7 dae by Abundance. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die ligging is goed, maar daar is baie ou mensies wat daar permanent bly. Vir die grootte van die beknopte woonstel, net een slaapkamer, 2 enkelbeddens is ook in die sitkamer, was die bedrag wat ons per dag betaal het, regtig nie die moeite werd gewees nie. Die tannie van Abundance bly ook permanent in haar woonstel, sodra die woonstel verhuur word, gaan bly sy elders. So driekwart van die kaste is gesluit, so spasie en pakplek is nogal 'n probleem gewees. Daar is ook nie onderdakparkering vir jou voertuig nie. Ons was onder die indruk daar is 'n binnebraai, daar is wel, maar jy kan dit nie gebruik nie, daar is so klein braaiertjie wat jy buite kan gebruik, as die wind erg waai, is dit 'n groot probleem en met reën ook, daar is geen stoep of afdak nie. Dit is klein goedjies wat pla, maar oor die algemeen het ons dit geniet, vriendelike eienaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Vanessa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie stil en veilige area met pragtige uitsig oor die Marina. Ons het die tydjie baie geniet. Baie dankie aan Isa vir haar gasvryheid en hulp. Ons sien julle beslis weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Very pleasant stay. We loved our stay in Abundance Cove 19. We met Isa at cove 19. The place was very clean and very comfortable. What we needed was there and a very safe complex. I recommend this place anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isa
Abundance
Thank you, Chris, you were 5-star guests. Kindest regards, Isa

Cia B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Persoonlike moeite. Skoon, gerieflik, stil, naby die water en kan die see hoor. Goed toegeruste kombuis met beskuit en koffie bekikbaar. En 'n geskenkie as bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isa
Abundance
Baie dankie Cia, dit was grootste plesier om julle te kon huisves

Dawie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Baie rustige en pragtige omgewing. Die eenheid is baie skoon en netjies en goed toegerus. Isa het ons goed op hoogte gehou voor ons aankoms en die aanmeld by sekuriteit was eenvoudig en doeltreffend. Dit was baie aangenaam om hier te bly en die veiligheid en rustigheid van Marina Martinique het ons aangenaam veras. Ons sal weer hier kom bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Isa
Abundance
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit sal suiwer vreugde wees om julle weer te kan ontvang!

Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Baie goed geleë en voldoende. Die TV en DSTV pakket kort ernstig aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Isa
Abundance
So jammer oor TV dit was net n los kabeldraad. Is herstel. Baie dankie vir u terugvoer. Isa

Diane H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2015

Pragtige, netjiese plek met alles wat jy nodig het vir 'n vakansie by die see! Isa was baie behulpsaam en het aan alles gedink om ons verblyf so maklik as moontlik te maak. Die verblyf het al die geriewe van jou eie huis, en die omgewing is pragtig. Ons sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isa
Abundance
Baie dankie vir die pragtige positiewe terugvoer, dit was die grootste vreugde om julle te kon ontvang. Dit sal lekker wees om julle weer te kan ontvang!

Ezelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Pragtige, skoon woonstel. Perfek vir die naweek se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isa
Abundance
Liewe Ezelle, Baie dankie vir jul pragtige positiewe reaksie op jul kuiertjie by Abundance. Seegroete, Isa

Brenda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Was the most fantastic and safest holidays we have ever had and will rocommend it to anyone. Fantastic is all I have to say. The people we met there were awesome. Most tranquil and safest places we have ever been.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Port au Prince Singel, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MWFlYjIzLTNlZDAtNGY3Ni04NWY5LWZhNmExM2QwZmI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Port au Prince Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.076158918264 24.915554523468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang