AC Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf nr. 200, Kleinsee, 027, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
AC Accommodation bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in Kleinsee in die Noord-Kaap, sowat 98 km vanaf Springbok en 62 km vanaf Port Nolloth. Dit is ook ongeveer 3 km se ry vanaf die strand.
Verblyf word in 3 verskillende eenhede gebied. Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank wat slaapplek bied vir 'n kind en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die privaat stoep waar daar 'n klein etenstafel en stoele is. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter hoë mure en 'n skuifhek wat kan sluit.
Op die perseel is daar ook hout en ys beskikbaar. In elke eenheid is 'n kaart van die omgewing sowel as nommers van eetplekkies en noodnommers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Abranet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erf nr. 200, Kleinsee, 027, Noord-Kaap
- Gaste dink AC Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kleinsee Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf nr. 200, Kleinsee, 027, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang