Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC007 - Alstadhtof 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 836 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alstadthof 18 is in 'n selfsorgduplekswoonstel in Swakopmund se middedorp, stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Dié dupleks het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer he t'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n TV. DStv kan voorsien word mits vooraf gereël word.

Die leefarea het skuifdeure wat na die stoep lei met ingeboude braaigeriewe. Daar is parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir AC007 - Alstadhtof 18
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 38

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink AC007 - Alstadhtof 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 836
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 836
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA434d46dfdb7c2596cc3f9ab6fc696b55bee71bc8b9d39a847efd86574211c50752b27d98bf7c9f278c56248dd0d5437f2e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 836 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 36 Bismarck Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.68067493696 14.524456342328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang