Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC501 - Atlantic Dunes

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Cobus H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastiese woonstel. Fantastiese blyplek! Baie netjies en skoon. Baie moderne woonstel met alle geriewe net soos by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie aangenaam. Baie goed toegerus. Lekker gekuier. Hoogs aanbevole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Plek is pragtig en modern en het alles wat mens nodig het wanneer jy op vakansie gaan. Het baie lekker gekuier. Sou graag langer wou bly. Plek is vreeslik mooi en naby aan alles. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrna V
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Very good accommodation. Few hiccups with keys etc. A blocked shower made things a bit uncomfortable. The accommodation was good. Clean and neat. Friendly hosts - think they were running around to too many things probably! Lovely view, safe, central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazneen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Comfortable and beautifully furnished apartment with sea views. Very comfortable stay, kitchen well equipped, bedding of good quality. Location is great for Langstrand and your intent is to stay there. If you are mostly in Walvis, then it's a 15 min drive into town (which isn't too bad). Apartment is quite spacious, more than it appears on the pics. Would definitely reconsider if we visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Excellent view and location. The compartment are very stylish and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Goeie ligging, goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer hier vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Baie lekker. Ons wil graag 'n paar goed onder jul aandag bring. Die manier hoe ons ontvang was die dag van arrivering was onaangenaam. Dit sou gaaf gewees het om die adres sowel as ordentlike aanwysings na die eenheid, vanaf die lughawe, 'n dag of so voor die tyd te ontvang. Dit sou ook gaaf wees dat ons jul nie hoef te kontak as kliënte nie, maar dat ons meer informasie kon gehad het. Ons voel ook dat ons as gaste by die eenheid ontvang moes word, in plaas daarvan dat ons op en af sou moes ry om 'n middelpunt te soek in 'n area wat ons onvertroud is mee. Vir die bedrag wat ons betaal het om daar te bly, verwag 'n mens koffie, tee, suiker en melk met aankoms. Alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is, is die basiese goedjies vir 'n uitlander nie beskikbaar nie. Die enigste koffie wat wel in die eenheid was, was vrot, is steeds in die eenheid. Daar was geen inligting rakende die los van die sleutel na die tyd nie, ons het maar 'n plan gemaak. Kommunikasie is regtig nie goed gedoen nie. Die foto's is 'n ware weerspieëling van die area en eenheid, alhoewel ons sou verkies dat dit genoem word dat dit 'n ongelooflike ontwikkelende area is, en dat 'n mens wel bewus is van die bouwerk.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
AC501 - Atlantic Dunes
Dankie vir die punte eerstens met elke bevestigde bespreking word die check in aanwysings gegee dat julle na ons besprekings kantore toe moet kom om julle na die eenheid te neem. Gaste word ook versoek om 'n dag voor aankoms met ons kontak te maak om die laaste details rakende hul check in te bespreek. Ons wil juis he dat die gaste na ons kantore toe moet kom dat hulle nie sukkel met in check nie net soos u gese het die area is vreemd en is dit glad nie moontlik om te verduidelik waar die eenheid presies sit per telefoon nie en gaste dan baie geirriteerd raak as hulle nie die adres vind nie. Soos u genoem het is die eenheid selfsorg en verskaf ons nie koffie, tee, melk en suiker nie.

Priscilla K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2021

Superb. Clean, sea views and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 38

Resensies 73

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 836
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 836
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f2ed6657bc0840c55f31f2c9c39a427d644ecb9ef42fa4df7c11c600e87fb680f59c7ee966e41623337b8bd0a1f107530c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 836 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Off the B2 Atlantic Dunes complex, Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 09:00 -22.841599 14.540572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang