Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Bush Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Voorwaar waarde vir jou geld. Heerlike wegbreek vir 2. Voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

The landlady, Dianne, made everything possible to let us feel welcome. Baie aangenaam. Rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Host was very friendly and helpful, we enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker gerus en ontspan. Ons het baie lekker by Acacia Bush Cottage gebly. Dit het alles wat mens nodig het en die volle DSTV het gemaak dat ons lekker T20 World Cup cricket en URC-rugby kon kyk. Ek was wel bietjie teleurgesteld toe daar met die inboek vir ons gesê is ons mag nie die diere voer nie. Is dit nie maar hoekom meeste van die mense Marloth toe gaan nie? Ek sou voorstel dat dit so geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hoogs aanbeveel. Accacia Cottage is 'n skoon, netjiese, baie gerieflike woonplekkie en die gasvrou is 'n aangename, vriendelike persoon. Die diere en voëls wat rustig deur Marlothpark beweeg, maak die verblyf baie genotvol en uniek. Baie dankie. Accacia Cottage is beslis een van die beste gastehuise waar ons nog tuisgegaan het en ons het ons weekverblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Role V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfek! Acacia Bush Cottage is 'n skoon, netjiese eenheid en met die beste kwaliteit toegerus. Dianne is 'n vriendelike, aangename gasvrou wat aan alles gedink het. Die rustige atmosfeer en diere wat gereeld kom kuier, was 'n aangename ervaring. Ons kan Acacia Bush Cottage enige tyd aanbeveel! Dit het aan al ons verwagtinge (soos geadverteer) voldoen en selfs oortref! Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Acacia Bush Cottage
Role thank you for the fabulous review. Much appreciated and hope to see you again

Avice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties, heerlik gekuier by Acacia. Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon plekkie. Gaan verseker weer by Acacia oorbly. Super nice gewees daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fabulous in every way. A most helpful and obliging hostess, who could not do enough to make our stay comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker gekuier. Ons het heerlik gebly, die plekkie is skoon, netjies en baie goed toegerus. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike wegbreek in die bos. Acacia Bush Cottage is baie goed toegerus, netjies en binne stapafstand van die rivier. Ons het heerlik gekuier en gerus. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomweg 3171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a960a866611c29cd7b0c57df6f408b143e29b70345d6712454a0d1190a3b4565f524e434cc3437a6f89fc2d46b1e64c3334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3171 Naboom Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.33622100946 31.806998190878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang