Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Bush Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Acacia Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martin N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Voorwaar waarde vir jou geld.

Heerlike wegbreek vir 2. Voorwaar waarde vir geld.

Hennie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

The landlady, Dianne, made everything possible to let us feel welcome.

Baie aangenaam. Rustig en ontspannend.

Quintus C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus C

Great.

Host was very friendly and helpful, we enjoyed our stay very much.

Leana M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana M

Lekker gerus en ontspan.

Ons het baie lekker by Acacia Bush Cottage gebly. Dit het alles wat mens nodig het en die volle DSTV het gemaak dat ons lekker T20 World Cup cricket en URC-rugby kon kyk. Ek was wel bietjie teleurgesteld toe daar met die inboek vir ons gesê is ons mag nie die diere voer nie. Is dit nie maar hoekom meeste van die mense Marloth toe gaan nie? Ek sou voorstel dat dit so geadverteer word.

Antoinette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Hoogs aanbeveel.

Accacia Cottage is 'n skoon, netjiese, baie gerieflike woonplekkie en die gasvrou is 'n aangename, vriendelike persoon. Die diere en voëls wat rustig deur Marlothpark beweeg, maak die verblyf baie genotvol en uniek. Baie dankie. Accacia Cottage is beslis een van die beste gastehuise waar ons nog tuisgegaan het en ons het ons weekverblyf terdeë geniet.

Role V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Role V

Perfek!

Acacia Bush Cottage is 'n skoon, netjiese eenheid en met die beste kwaliteit toegerus. Dianne is 'n vriendelike, aangename gasvrou wat aan alles gedink het. Die rustige atmosfeer en diere wat gereeld kom kuier, was 'n aangename ervaring. Ons kan Acacia Bush Cottage enige tyd aanbeveel! Dit het aan al ons verwagtinge (soos geadverteer) voldoen en selfs oortref! Ons sal beslis weer gaan!

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Role thank you for the fabulous review. Much appreciated and hope to see you again

Acacia Bush Cottage
Avice P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avice P

Fantasties, heerlik gekuier by Acacia.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon plekkie. Gaan verseker weer by Acacia oorbly. Super nice gewees daar.

John S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Fabulous in every way.

A most helpful and obliging hostess, who could not do enough to make our stay comfortable and enjoyable.

Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Lekker gekuier.

Ons het heerlik gebly, die plekkie is skoon, netjies en baie goed toegerus. Sal beslis die plekkie aanbeveel.

Annelia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelia V

Heerlike wegbreek in die bos.

Acacia Bush Cottage is baie goed toegerus, netjies en binne stapafstand van die rivier. Ons het heerlik gekuier en gerus. Ons sal beslis weer daar bly.

Frans D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie lekker gekuier.

Het ons verwagtinge oortref. Absoluut waarde vir jou geld. Baie vriendelike en behulpsaame gasvrou. Hoop om gou weer die plek te besoek.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om jou binnekort te sien.

Acacia Bush Cottage
Thys D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

A pleasant stay.

We had such a peaceful time at Acacia Bush Cottage, and the unit was above our expectations. Clean and well equipped, situated just right for a quick trip to the river but far enough from the busier roads to keep its bushveld atmosphere. Thanks to the solar power system we also had a very welcome break from load-shedding which was a huge bonus.

Craig P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P

Awesome stay.

Acacia had solar which really helped with loadshedding.

Sharon C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

A very clean well kept place.

A good place to stay.

Frik V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Baie netjies en skoon. Rustige omgewing.

Ons het heerlik gekuier by Acacia Bush Cottage. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Ons sal beslis hulle weer besoek.

Hennie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W

Lekker!

Die plek is reg gedoen, dit is baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en die diens was baie goed. Sal dit voorstel vir enige iemand.

Leticia C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia C

Diere-paradys!

Wat 'n pragtige plek in die bos, alles wat jy nodig het, privaat en silverskoon. Na 2 weke in die Krugerwildtuin het ons 4 nagte hier gebly om net rustig te wees na al die gery. Die kameelperde, vlakvarke, impala, duikers en bosbokkies kom besoek jou, glad nie nodig om te ry nie. Die rivier is ook stapafstand om diere in die Krugerwildtuin te besigtig en puik geleë as jy dagbesoeke aan die Wildtuin wil doen. Goeie waarde vir geld!

Berniece V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berniece V

Outstanding and worth it!

Stunning clean peaceful accommodation. Very neat and everything you need is available! Nice welcome treats. Loved it! Diane is a sweetheart.

Paul H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Absolute gem of a place for two people to just unwind and relax and enjoy what the area has to offer.

Very easy to find and what a great place for a few days to relax. Diane was a great host.

Charles E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E

Baie aangenaam, hartlik ontvang. Uitstekend. Puik.

Baie netjiese plek, binne stapafstand vanaf die riverfront. Eenheid baie netjies, en goed toegerus. Puik stort, privaat en rustig. Kan dalk net 'n afdak of skadunet vir voertuig oorweeg. Groot aanwins vir privaat verblyf in Marlothpark. Sal dit beslis weer gebruik.

Savannah C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah C

Awesome cottage and great host.

Lovely location, well maintained cottage with everything you need. Host was very attentive. Great stay. Thanks.

Mart L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart L

Rustige naweek in Marloth by Acacia Bush Cottage.

Acasia Bush Cottage is uiters skoon en netjies en die gasvrou is baie vriendelik. Ons sal Acasia Bush Cottage enige tyd aanbeveel vir paartjies wat net lekker rustig wil vertoef in Marloth Park.

Elinda M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Perfek en pragtig!

So 'n mooi en spesiale cottage! Als wat jy nodig het en meer! En natuurlik die beste stort in Marloth! Sal definitief weer gaan! Wou graag nog baie langer bly!

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Elinda thanks so much for the fabulous review. Such a pleasure to have someone with a true love of the bush and all it offers.

Acacia Bush Cottage
Martin G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Peace and tranquillity, ticks all boxes for a restful relaxing stay.

Cottage is ideal for 2 persons wanting a relaxing stay. Short riverwalks are possible , lots of wildlife roam nearby cottage.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Once again thanks for all your support.
Great guests and sincerely hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Liza K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K

Safe, comfortable and homey.

It was so lovely to stay here. The place was super clean, the location was really amazing - my hubby and I drove to the river almost daily for sundowners. It is a really modern place and we felt like it was our home away from home. We will 100% stay there again.

Melissa B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Rustige netjiese kothuis.

Ons het min tyd daar spandeer, was in en uit.

Alida M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alida M

Netjiese, klein eenheid naby KNP.

Goeie kommunikasie met gasvrou. Eenheid was baie skoon en goed toegerus. Geen TV, minimum voorsiening vir beurtkrag. Lekker basis vir dagbesoeke aan die wildtuin.

Willie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Het die tyd baie geniet, weg van gejaag van stad af.

Net 'n voorstel dat jul wel 'n televisiestel in plek moet sit, want as dit reën en jy nie uit kan gaan nie, jy ten minste iets het om te doen.

Carien O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O

Absolutely amazing.

What and incredibly clean and stylish little cottage for a bush break away. We had such a awesome time sitting on the verandah watching and interacting with zebra, giraffe, blue wildebeest, impala, grey duiker, bush babies, warthogs and all sorts of birds. We never even had the need to ride into Kruger National Park because of the personal interaction with the plentiful game. This is adjacent to parkland, so no cars and humans in front of you. It is you and the bush. You feel one with nature. The unit is well equipped and Marloth has a super laundry service that did and returned our washing in 1 day. The host is a lovely lady who truly loves the bush and animals and cares for the greater wellbeing of both bush and animals. She also cares that her guests must enjoy their time at her place. Felt like we have known her for long. I loved this cottage. It truly felt like a home away from home. We will definitely encourage people to book this beautiful, clean, parkland facing, well equipped, special little cottage. It is very cosy.

George L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L

Die eenheid is baie netjies en skoon.

Miskien kan 'n afdak oorweeg word want toe ons daar was het dit gehaal.

Karel F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

Uitstekend, beste van die plekke waar ons gebly het.

Briljant gekuier! Behalwe vir die slegte paaie vir gewone sedan motors in Marloth, bly dit die beste waarde vir geld as jy Kruger toe wil gaan!

Su-marie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-marie F

Uitstekende verblyf

Ons het heerlik by Acacia Bush Cottage gebly. Dianne was 'n wonderlike gasvrou. Die kothuis was mooi skoon, netjies en baie goed toegerus. Dis naby aan die rivier en daar was 'n wye verskeidenheid van wild rondom die kothuis.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Thank you for your review. Hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Jaap V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V

Uitstekende opsie vir 'n paartjie om lekker te ontspan in die bos in baie netjiese en gemaklike eenheid.

Die eenheid is goed geleë in pypsteel, dus weg van pad en binne stapafstand van Krugerwildtuin se heining.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Thank you for the review. Hope to see you and Natasha again.

Acacia Bush Cottage
Mariana K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K

Absoluut fantasties!

Acacia Bush Cottage sal ek vir enige een aanbeveel. Die plek is absoluut netjies, die kombuis is met alles toegerus wat jy nodig het. Die plek is 'n klipgooi van die rivier af. Ek beveel die plek vir enige een aan. Absoluut 'n juweel.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review. You were great guests and we hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Magriet P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Dianne is an excellent hostess. Lovely, neat place for two people.

Will definitely visit again.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review.
You were great guests.
Hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Martin G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Aangenaam verras met die netheid van die blyplek. 'n Groot verrassing was die geskenk met ons aankoms, dis iets wat ons nog selde beleef het in ons omswerwinge.

Sal definitief die plekkie aanbeveel vir persone wat rustigheid en privaatheid wil ervaar in die Bos.

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Thank you so much for your fabulous comments. It was an absolute pleasure to host you and we hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Elize R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Amazing experience, jy soek nie die wild nie, hulle kom kuier vir jou!

Dianne made us feel so welcome. See the stars!

Matthew D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D

Very happy with accommodation

Very happy with accommodation

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Hi Matt, thanks for the review.

Acacia Bush Cottage
Dolf D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf D

Baie lekker skoon en gerieflik.

Die plek is alles wat jy nodig het. Baie skoon, ruim en netjies. Baie privaat. Daar is nie iets wat kan verander om dit beter te maak nie. Ek sal die plek hoogs aanbeveel

Acacia Bush Cottage se terugvoer

Hi Dolf and Poppie, thank you so much for the fabulous review. Hope to see you again.

Acacia Bush Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomweg 3171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a960a866611c29cd7b0c57df6f408b143e29b70345d6712454a0d1190a3b4565f524e434cc3437a6f89fc2d46b1e64c3334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3171 Naboom Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.33622100946 31.806998190878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang