Acacia Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 4, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R4 110 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant af. Die kothuis is klein en het 'n rustieke gevoel, maar dit is ook vol karakter en sjarme met 'n pragtige berg-uitsig daarby. Dit is 'n dubbelverdieping-kothuis met 'n groot tuin, 'n trampolien en 'n swembad. Dit is ideaal vir 'n gesin van 6 met kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lengte koninggrootte-bed, deure wat lei na die houtdek met mooi uitsigte oor die berg en daar is 'n badkamer wat gedeel word deur die gesin, met 'n bad en 'n stort.
Daar is 'n lieflike, helder oopplan-kombuis is goed toegerus is met 'n ontbyttoonbank, 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, maar ongelukkig geen tuimeldroër nie. Die kombuis lei na na 'n eet- en sitkamer met 'n platskerm-TV.
Die huis word 3 keer 'n week skoongemaak en daar is 'n weeklikse tuindiens wat in kom.
Hierdie is net die plek vir 'n gesin wat Noordhoek te voet wil geniet. Stap gerus na die strand of na Noordhoek se pragtige park, geniet 'n skemerkelkie by Red Herring se strandkroeg of kuier net lekker rustig by die huis in die tuin, terwyl jy 'n Suid-Afrikaanse bier, Weber-braai geniet en uitsig van die pienk skemerlug geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Acacia-weg 4, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia-weg 4, Noordhoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang