Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Acacia Cottage is 'n privaat selfsorg-toevlugsoord op 'n hektaar plaasgrond in Prins Albert, stapafstand van restaurante, museums en winkels af. Kinders is welkom, wat dit 'n ideale wegbreek maak vir 'n gesin, of vir 2 paartjies wat saam reis. Die eienaar bly op die plaas, maar die kothuis is heeltemal privaat.

Die kothuis bestaan uit 2 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n bad in een en stort in die ander. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Albei slaapkamers het lugversorging, waaiers en muskietnette vir die somer, muurverwarmers en sybokhaargooie vir die winter.

Die kothuis is volledig gemeubileer met 'n goed toegeruste kombuis wat alle kookvereistes insluit, 'n groot oond, gas 5-pits stoof, mikrogolf, groot yskas en 'n keuse van tee, koffie en beskuit. Daar is 'n wasmasjien en 'n skoonmaak- en wasgoeddiens kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste. Die oopplan-leefarea het 'n knus houtkaggel en wolkomberse word voorsien vir koue winteraande. Die eenheid word bedags en tydens beurtkrag deur sonkrag aangedryf. Dit het sterk Wi-Fi, maar geen TV nie.

Die stoep maak voorsiening vir al-fresco-eet wat oor die velde uitkyk. 'n Groot en klein draagbare braai word voorsien met 'n "braaimandjie" met braaitoerusting. Daar is 'n swembad en 'n skadu-area met stoele.

Daar is 'n outomatiese hek tussen die straat en die eiendom en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat die vakansiehuis nie troeteldiervriendelik is nie aangesien ons so baie van ons eie het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Acacia Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acacia Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhqab0DbkH41gci1blQzlTfezzXYTpw3RHT2KBNKW2TPWLlr9Tj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 15 Pastorie Steet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.225701853425 22.035076618195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang